# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, UNISA en die Universiteit van KwaZulu-Natal, het die rol van finansiële insluiting in die vermindering van armoede, billike groei en maatskaplike stabiliteit beklemtoon. Die partye het vandag tydens ‘n G20 Town Hall-uitreik in Durban beklemtoon finansiële insluiting skep toegang vir ekonomiese ontwikkeling om grondvlak-ekonomieë te bevoordeel. Die […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema sê die parlement se ad hoc-komitee wat die polisiekaping ondersoek, mag geen parlementslede van die ondersoek verwyder nie. Malema het reageer op oproepe dat die DA-LP Dianne Kohler Barnard verwyder word oor bewerings dat sy geklassifiseerde inligting verkeerd hanteer het. Hy beklemtoon dat die komitee parlementêre reëls […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike begrafnis kategorie twee toegestaan aan die ontslape Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Gedenkdiens word tans in Parys gehou ná Mthethwa se dood verlede week nadat hy volgens berigte van die 22ste verdieping van die Hyatt Regency Hotel in Parys geval het. Sy liggaam sal na […]
# President Cyril Ramaphosa has granted the late South African ambassador to France, Nathi Mthethwa, a special official funeral category two. A memorial service is underway in Paris following Mthethwa’s death last week after reportedly falling from the 22nd floor of the Hyatt Regency Hotel. His body is expected to leave France tomorrow and arrive […]
# EFF leader Julius Malema says Parliament’s ad hoc committee investigating police capture must not recuse any members of Parliament from the inquiry. Malema was responding to calls for DA MP Dianne Kohler Barnard to be removed over allegations she mishandled classified information. He stressed that the committee must follow parliamentary rules, despite KwaZulu-Natal police […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het aanlyn gepraat tydens die negende tweejaarlikse WNNR-konferensie en beklemtoon dat wetenskap, tegnologie en innovering noodsaaklik is vir ‘n volhoubare en regverdige toekoms. Hy vra ‘n soewereine Afrika-navorsingsagenda wat voedselsekerheid, klimaatsveerkragtigheid, KI-ontwikkeling en voorbereiding vir ‘n pandemie sal dek. Die woordvoerder Veli Mbele het gesê […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Business Networking Nexus tydens Suid-Afrika-Fokusweek 2025 in Singapoer gelei. Die geleentheid het Suid-Afrtikaanse wyne aangebied met vertonings deur Jonathan Rubain en Jodi Jantjies. Met bystand van die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het McKenzie handelsvennootskappe, kulturele diplomasie, en bilaterale betrekkinge […]
# The International Relations and Cooperation Department, UNISA and the University of KwaZulu-Natal, has highlighted the role of financial inclusion in poverty reduction, equitable growth, and social stability. At a G20 Town Hall Outreach in Durban today the event emphasised that financial inclusion for economic development creates access to benefit grassroots economies. The meeting follows […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die Zimbabwiese vrystellingspermit tot 28 Mei 2027 verleng, wat sowat 180-duisend permithouers in Suid-Afrika sal bevoordeel. Die verlenging beskerm permithouers teen deportasie, laat binnekoms en uitgang onder voorwaardes toe, en vereenvoudig visumaansoeke. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in 2023 wat die vorige permitbeëindiging […]