# The planned arrests of Crime Intelligence head Dumisani Khumalo and the head of Intelligence Analysis, major-general Nozipho Madondo have been called off due to national security concerns. The pair were due to hand themselves in at the Brooklyn Police Station in Pretoria yesterday on fraud-related charges, but the process was halted because Khumalo is […]
# Die beplande inhegtenisneming van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en die hoof van Intelligensie-ontleding, generaal-majoor Nozipho Madondo is weens nasionale veiligheidskwessies afgelas. Die twee sou hulself gister by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria oorgee op aanklagte van bedrog, maar die proses is gestaak omdat Khumalo betrokke is by die monitor van teen-immigrante-betogings wat verband […]
# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 1,3-persent in April gestyg, hoofsaaklik gedryf deur winste in meubel- en toestelwinkels, en kleinhandelaars. Verkope het ook met 0,9-persent op ‘n maand grondslag gestyg, wat voortgesette herstel toon na ‘n afname in Februarie. Raquel Floris van Statistiek SA sê oor die drie maande tot April was kleinhandelverkope 1,8-persent […]
# KwaZulu-Natal police has confirmed that a 29-year-old foreign national was killed in suspected xenophobic attack at the Joe Jika informal settlement in Pietermaritzburg yesterday. Police spokesperson, Robert Netshiunda says the deceased was allegedly attacked by a group of people at Sable Flats Manor but managed to escape and fled to the informal settlement. He […]
# Meer as 500 ondersteuners van die March and March-beweging het in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, byeengekom en geëis dat ongedokumenteerde buitelandse burgers Suid-Afrika moet verlaat voor ‘n self-opgelegde sperdatum van 30 Junie. News24 berig die anti-onwettige migrasiegroep wil soortgelyke repatriasieprosesse vir burgers van ander lande hê, ná die onlangse repatriasie van Malawiese burgers uit Durban. Swaar […]
# POPCRU, het vandag steun uitgespreek vir COSATU se landwye betogings teen die stygende lewenskoste in verskeie provinsies. Die vakbond sê werkers, insluitend die polisie, korrektiewe personeel en verkeersbeamptes, sukkel met stygende voedselpryse, vervoer-, elektrisiteit- en gesondheidsorgkoste. Die vakbond voer aan onveranderde lone en besparingsmaatreëls vererger ekonomiese probleme vir staatsamptenare. Hy doen ‘n beroep op […]
# More than 500 supporters of the March and March movement gathered in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa ahead of a self-imposed 30 June deadline. According to News24 the anti-illegal migration group wants similar repatriation processes for nationals from other countries, following recent returns of Malawian nationals from […]
# President Cyril Ramaphosa het die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Reserwebankmuseum beklemtoon in die bevordering van finansiële geletterdheid en openbare begrip van die ekonomie. Hy het in Pretoria gesê dit sal help om burgers op te voed oor geld, rentekoerse, belasting en die sentrale bank se rol. Ramaphosa het die museum se toegewyde kinderafdeling en […]
# Die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het voor die Madlanga-kommissie getuig die ernstige bewerings teen adjudant-offisier Karl Sander regverdig sy tydelike oorplasing. Senona sê bewerings sluit in sy betrokkenheid by die diefstal van kokaïen uit hawens en die verskaffing van dwelms aan ‘n bende. Senona beklemtoon Sander is nie geskors […]