# Die United Democratic Movement sê hy is diep ontsteld oor die toenemende vlaag ontvoerings in die land. Van Januarie tot Maart vanjaar is vier-duisend-571 voorvalle van ontvoering aangemeld wat 6,8-persent meer is as dieselfde tydperk in 2024. Die UDM se sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê die regering moet die teenontvoering- en misdaadintelligensie-taakspanne in elke provinsie […]
# Die Suid-Afrikaanse regering veroordeel die Rapid Support Forces se dodelike aanvalle verlede week in El Fasher, die beleërde hoofstad van Noord-Darfoer in Soedan. Minstens 20 burgerlikes is dood in aanvalle op ʼn moskee en die laaste werkende hospitaal in El Fasher. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die […]
# Education activist Hendrick Makaneta says the South African Human Rights Commission must be commended for its unwavering commitment to protecting the rights and dignity of all people, regardless of nationality or documentation status. This comes as the commission has accused the government of failing to act against vigilante groups, preventing non-nationals and undocumented individuals […]
# The United Democratic Movement says it is deeply disturbed by the growing wave of kidnappings that continues to grip the country. From January to March alone this year, four-thousand-571 kidnapping cases were reported, an increase of 6.8-percent compared to the same period in 2024. UDM’s secretary general, Zandile Phiri, says the government must strengthen […]
# Eskom sê hulle beplan om ‘n totaal van drie-duisend-380-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te bring voor vanaand se spitstyd, en deur die komende week. Dit is om die bestendigheid van die netwerk verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê tussen 3 en 9 Oktober is ‘n gemiddeld van […]
# Die Progressive Business Forum sê hulle sal regstappe doen teen diegene agter die lasterlike bewerings teen hulleself, en die voorsitter, ANC-tesourier-generaal, dr. Gwen Ramokgopa. Dit volg na boodskappe op sosiale media die ronde gedoen het wat beweer dat Ramokgopa en sakeman Groovin Nchabeleng onwettige betalings van die vermeende onderwêreldfiguur Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang het. […]
# The South African government has strongly condemned last week’s deadly attacks perpetrated by the Rapid Support Forces in El Fasher, the besieged capital of North Darfur state in Sudan. At least 20 civilians were killed in attacks targeting a mosque and the last functioning hospital in El Fasher. The Department of International Relations and […]
# Die GOOD-party sê indien AfriForum inligting het oor terreurdade wat in die apartheidsera onder die ANC of enige iemand anders se naam gepleeg is, moet dit aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig word. AfriForum het die Khampepe-kommissie versoek om vas te stel waarom ANC-leiers nie vir terreurdade vervolg is nie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# The Progressive Business Forum says it will be launching legal action against those behind the defamatory allegations against itself, and chairperson, ANC Treasurer General, doctor Gwen Ramokgopa. This comes after messages circulated on social media alleging that Ramokgopa and businessman Groovin Nchabeleng had received illicit payments from alleged underworld figure Vusimuzi “Cat” Matlala. The Forum allegedly […]