# Forty-two people, including seven children, were killed when a passenger bus overturned outside Louis Trichardt in Limpopo on Sunday. According to preliminary reports, the bus believed to have been transporting passengers from Zimbabwe and Malawi, who were travelling from the Eastern Cape to their home countries, veered off the road along a steep mountain […]
# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sê korrupsie is diepgewortel in instellings en politieke strukture in die land en is ‘n ernstige bedreiging vir nasionale veiligheid. Suid-Afrika is in die onderste 90 van die 180 lande wat vroeër vanjaar deur Transparency International se indeks volgens vlakke van openbare sektor korrupsie gerangskik is. Cachalia […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia says corruption is deeply enshrined in institutions and political structures in the country, and is a serious threat to national security. Of the 180 countries ranked by Transparency International’s index earlier this year, which ranks countries according to levels of public sector corruption, South Africa is in the bottom […]
# Die Presidensiële Klimaatskommissie sê klimaatgeregtigheid kan in die nabye toekoms bereik word. Ryk lande is verantwoordelik vir 37-persent van die wêreld se huidige vrystellings, al woon net 15-persent van die wêreldbevolking in hierdie lande. Afrika is die tuiste van 17-persent van die wêreldbevolking, maar stel minder as vier-persent kweekhuisgasse vry. Die kommissie se uitvoerende […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê as die regering die groei- en inklusiewe-strategie sonder konsultasie aanvaar, sal dit ‘n nuwe laagtepunt in die oorgawe van nasionale soewereiniteit wees. Die strategie wat deur die ministers van Finansies en Handel, Nywerheid en Mededinging opgestel is, is ‘n ambisieuse plan om ekonomiese groei tot 3,5-persent te verhoog en […]
# The South African Communist Party says that if the government adopts the growth and inclusion strategy without consultation, it would mark a new low in the surrender of national sovereignty. The strategy drafted by the ministers of Finance and Trade, Industry and Competition sets an ambitious plan to turbocharge economic growth to 3.5-percent and revive […]
# Presidential Climate Commission says climate justice is achievable in the near future. Rich countries are responsible for 37-percent of current global emissions, despite being home to only 15-percent of the global population. To compare, Africa is home to 17-percent of the world’s population yet emits less than four-percent of the global total. The commission’s […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie moet geloof word vir sy toewyding om volgens hom alle mense se regte en waardigheid te beskerm, ongeag hulle nasionaliteit of dokumentasiestatus. Die kommissie beskuldig die regering van versuim om op te tree teen vigilante-groepe wat buitelanders en ongedokumenteerde individue keer om toegang te kry tot […]
# Die United Democratic Movement sê hy is diep ontsteld oor die toenemende vlaag ontvoerings in die land. Van Januarie tot Maart vanjaar is vier-duisend-571 voorvalle van ontvoering aangemeld wat 6,8-persent meer is as dieselfde tydperk in 2024. Die UDM se sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê die regering moet die teenontvoering- en misdaadintelligensie-taakspanne in elke provinsie […]