# KwaZulu-Natal police are urging fans attending tomorrow’s Nedbank Cup final between Kaizer Chiefs and Orlando Pirates at Moses Mabhida Stadium to behave responsibly. The stadium is sold out, and authorities caution those without valid tickets to stay away, following a ticketing system glitch that led to overselling. KZN deputy police commissioner, Phumelele Makoba, warned […]
# Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die beweerde verkragting van ’n leerling-polisielid deur ’n instrukteur by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Opleidingsakademie in Tshwane ten sterkste veroordeel. Die verdagte is in hegtenis geneem en sou vandag in die hof verskyn. Mchunu het die voorval as ’n gruwelike misbruik van mag en ’n skending van […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die wêreld moet sy pad vind in ‘n vinnig-ontwikkelende geopolitieke omgewing wat deur toenemende globale mededinging, ekonomiese wisselvalligheid en toenemende geopolitieke spanning gekenmerk word. Hy het gepraat tydens die Gertrude Shope-Vrouebemiddelingsnetwerk se Solidariteitskonferensie vir Vroue, Vrede en Sekerheid in Pretoria, rondom die tema “Stemme […]
# The Institute of Race Relations calls on universities to reject government-imposed racial classification mandates. In letters sent to all 26 universities, the organisation urges the institutions to prioritise merit over race and gender quotas when the new employment equity reporting period begins in September. The institute’s Makone Maja warns that forced racial classification risks […]
# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Maart met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die vervaardiging van rubber- en plastiekprodukte, die petroleum- en chemiese sektor, asook elektriese masjinerie. Nicolai Claassen van Stats SA sê voedsel, drank en motorvervaardiging is van die sektore wat die ergste geraak […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê vrede en ontwikkeling in Afrika is diep verweef. Hy sê die toenemende konflik in Suid-Soedan, Soedan, die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, en die onopgeloste kwessie oor selfbeskikking in Wes-Sahara, bly kritieke elemente op die vasteland se veiligheidsagenda. Lamola sê die Suid-Afrikaanse […]
# Police minister Senzo Mchunu has condemned the alleged rape of a trainee by an instructor at the South African Police Service Training Academy in Tshwane. The suspect has been arrested and is due to appear in court today. Mchunu called the incident a gross abuse of power and a betrayal of trust. Ministry spokesperson […]
# Werknemers by die Nasionale Loterykommissie het na die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging in Pretoria opgeruk, vir beter salarisse en werksomstandighede. Die werknemers eis ‘n verhoging van 8.5-persent nadat die kommissie 6.5-persent aangebied het. Die Nasionale Lotery Kommissaris, Jodi Scholtz, sê ‘n verhoging van 7-persent is vir 2024/25 ingestel, wat ‘n pensioengewende verhoging […]
# ActionSA-leier Herman Mashaba het tydens die nasionale dialoog voorgestel dat Swart Ekonomiese Bemagtiging vervang word met ‘n Wet op Inklusiewe Ekonomiese Bemagtiging. Hy het by die Apartheidsmuseum planne aangekondig vir ‘n Geleentheidsfonds, wat deur ’n vyf persent winsheffing op maatskappye befonds sal word. Hy sê die fonds sal onderwys, infrastruktuur en entrepreneurskap in arm […]