# Die IVP vra ʼn omvattende ondersoek na die busongeluk waarin 42 mense, insluitend sewe kinders, Sondag op die N1 buite Louis Trichardt in Limpopo dood is. Meer as 30 ander is beseer. Die meeste passasiers was Zimbabwiese en Malawiese burgers wat van die Oos-Kaap op pad was na Harare. Die IVP sê wetstoepassingsowerhede moet […]
# Parliament’s Standing Committee on Public Accounts will hear evidence from witnesses relating to the Road Accident Fund’s procurement and financial management processes this week. Three witnesses will testify today. The committee last week heard testimony from the Special Investigating Unit, which revealed systemic breaches of fiduciary duty, procurement irregularities, and financial mismanagement. The SIU […]
# Die voormalige hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Lucky Montana, het ten sterkste ontken dat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens geld skuld. Die agentskap het die naweek in ʼn ongekende stap ʼn nuuskonferensie gehou waar hy inligting bekendgemaak het oor Montana se belastinginligting en sy skuld van net meer as 55-miljoen-rand. Die Inkomstediens sê die […]
# The IFP is calling for a comprehensive investigation into the bus accident, which claimed the lives of 42 people, including seven children, on the N1 outside Louis Trichardt in Limpopo on Sunday. More than 30 others were injured. Most of the passengers on board were Zimbabwean and Malawian nationals who were en route to […]
# Former Passenger Rail Agency of South Africa head, Lucky Montana, has strongly denied that he owes the South African Revenue Service. In an unprecedented move, SARS held a media briefing at the weekend at which it revealed detailed taxpayer information about Montana and his debt of just over 55-million-rand. The revenue services stated it […]
# Die adjunkminister in die presidensie, Nonceba Mhlauli, sal vandag ‘n G20-dialoog vir studente by Motheo TVET Kollege se NADA-kampus in Bloemfontein aanbied. Die geleentheid vorm deel van ‘n jaarlange G20-bewusmakingspoging deur die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel in vennootskap met die burgerlike samelewing, handelsondernemings en akademici. Die program sal begin met ‘n inligtingsuitstalling met […]
# Die regering in die Wes-Kaap het ‘n historiese 34,6-persent van sy totale verkrygingsbesteding van 6,84-miljard-rand, in 2024/25 aan ondernemings in vroue-besit toegeken. Premier Alan Winde sê hierdie mylpaal dui op deursigtigheid en inklusiewe groei. Intussen het die LUR vir Finansies, Deidré Baartman, bevestig dat versoeke aan die VN en die Wêreldbank gestuur is om […]
# Die Madlanga-kommissie van Ondersoek sal na verwagting uitspraak lewer oor besware deur News24 en die Daily Maverick teen dele van die verrigtinge wat hierdie week in camera gehou word. Getuienisleiers het geslote verhore vir die res van die week versoek om getuieveiligheid en sensitiewe polisietegnieke te beskerm. Volgens berigte sal die volgende getuie, wat […]
# Die geskorste adjunk- nasionale kommissaris van Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het aan die parlement se ad hoc-komitee gesê WhatsApp-boodskappe wat hom verbind met die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde, is vals. Sibiya beskryf sy verhouding met Mchunu as streng professioneel. Hy sê hy het onafhanklik die […]