# The MK Party has announced the redeployment of its secretary general, Floyd Shivambu, to Parliament. This comes after Shivambu took an unauthorised trip to Malawi, which the party says violated its constitution. The visit is linked to Shepherd Bushiri and his wife Mary’s extradition case. Reading the statement on behalf of party leader Jacob […]
# Die liggaam van ‘n vrou is na ‘n soektog deur die Paarl-gemeenskap in ‘n bos begrawe gevind. Die soektog is begin nadat ‘n skoen in die bos gevind is. Die Wes-Kaapse polisie doen nou DNS-toetse om te bepaal of dit die liggaam is van die 16-jarige Chanelle Plaatjies, wat sedert verlede Woensdag vermis word. […]
# Mthunzi Mhaga van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Hooggeregshof in Bloemfontein se uitspraak ten gunste van Moroadi Cholota sal nie die oorblywende beskuldigdes se korrupsieverhoor, wat môre begin, beïnvloed nie. Die hof het bevind dat Cholota se uitlewering onregmatig is. Sy was – saam met Ace Magashule – een van 18 beskuldigdes in die […]
# Action Society sê hulle is woedend dat die gewese Kaapstadse polisieman, Marius van der Westhuizen, weer mag aansoek doen vir parool. Hy is in 2006 skuldig bevind aan die moorde op sy drie kinders. Parool is in Junie verlede jaar aan Van der Westhuizen toegestaan, maar na formele hersiening teruggetrek deur die minister van […]
# Action Society expressed outrage over a renewed parole application by former Cape Town police officer Marius van der Westhuizen, who was convicted in 2006 for murdering his three children. Van der Westhuizen had been granted parole in June last year, but it was overturned by the Minister of Correctional Services, Dr Pieter Groenewald, in […]
# Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, vra gesprekvoering oor maagdelikheidstoetse op meisies onder 16. Dit volg nadat die Kommissie vir die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe ‘n opdrag gegee het om maagdelikheidstoetse te verbied. Kulturele groepe voer aan die tradisie help om misbruik te […]
# A community-led search in Paarl has uncovered a buried female body. A shoe found in the woods led to the discovery. According to the Western Cape police DNA tests are underway to confirm if it’s 16-year-old Chanelle Plaatjies, who has been missing since Wednesday last week. Reports indicate that her mother delayed reporting her […]
# ActionSA sê die jongste ekonomiese groeisyfers bevestig die land se ekonomiese krisis, met groei van slegs 0,1-persent in die eerste drie maande van die jaar. Die party gee die regering van nasionale eenheid die skuld vir die gebrek aan werkskepping asook die herlewing van krimpende sleutelsektore soos mynbou en vervaardiging. Alan Beesley van ActionSA […]
# The National Prosecuting Authority’s Mthunzi Mhaga says the High Court in Bloemfontein’s ruling in favour of Moroadi Cholota won’t affect the corruption trial of the remaining accused, set to start tomorrow. The court found Cholota’s extradition unlawful. She was among 18 accused, including Ace Magashule. Mhaga says the NPA remains confident in its case […]