# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has warned the Madlanga commission that witnesses in political killing cases face serious risks. He returned to the Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria to continue his testimony on the disbandment of the political killings task team. Mkhwanazi told the inquiry many witnesses are either murdered or abandon the […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het Transnet se Nasionale Hawe-owerheid opdrag gegee om die huurkontrakte by Durban se Island View-gebied te hernu en toegang vir die Sentrale Energiefonds te waarborg. Die 25-jaar-oue opdrag poog om transformasie met energiesekerheid te balanseer en ruimte te skep vir opkomende swart deelnemers. Die departement se woordvoerder, Collen […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika werk saam met die B20 om veerkragtige, inklusiewe en volhoubare voedselstelsels te finansier. B20 is die amptelike G20-dialoogforum van die wêreld se sakegemeenskap. Steenhuisen sê die B20 Volhoubare Voedselstelsel- en Landboutaakmag het ʼn pragmatiese platform vir hierdie samewerking gebou. Hy sê té veel gesinne staar voedselonsekerheid in […]
# A MANCOSA academic is calling for reformation in the South African tech industry. Precious Buthelezi says with an estimated shortage of 20-thousand to 70-thousand skilled professionals in fields such as cybersecurity, artificial intelligence, and software development, the demand for expertise far exceeds the supply. She says this gap presents a powerful opportunity to reimagine how South Africa educate, train, […]
# FNB senior economist, Siphamandla Mkhwanazi says stronger balance sheets and purchasing power should support retail sales in the near term. He says retail sales showed a strong performance in July, registering 5.6-percent growth year-on-year, up from 1.7-percent in June. Mkwanazi says this marks the 17th consecutive month of positive year-on-year growth and significantly exceeds […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party verwelkom die bevindings van die Verenigde Nasies se Onafhanklike Internasionale Kommissie van Ondersoek dat Israel volksmoord teen Palestyne in Gaza pleeg. Die kommissie het verklaar vier uit die vyf dade van volksmoord, soos bepaal in internasionale reg, is deur Israel in Gaza uitgevoer sedert die begin van die oorlog met […]
# Tax Justice South Africa has warned that the arrest of five SANDF soldiers accused of conspiring to steal illicit cigarettes exposes deep-rooted corruption at South Africa’s borders. The suspects, along with two Zimbabwean nationals, were arrested near the Limpopo River and appear in Musina Magistrate’s Court today on charges including corruption and possession of […]
# Build One South Africa sê hy gebruik vandag die Internasionale Dag vir Gelyke Betaling om steun te werf vir sy Wetsontwerp op Billike Betaling wat tans voor die Parlement dien. Die doel van die wetsontwerp is om die kloof tussen mans en vroue se salarisse te oorbrug en salaris-uitbuiting in sleutelsektore die stryd aan […]
# Die hoof-ekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, verwag dat die Reserwebank se monetêre beleidskomitee nie vandag die rentekoers gaan verander nie. Roodt sê al het die inflasiekoers ietwat verbeter van 3,5-persent in Julie na 3,3-persent verlede maand, sal die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, waarskynlik ‘n verdere verlaging tot November vertraag. Die […]