# Transnet Engineering het sy gewilligheid aangedui om vennootskappe met die privaatsektor te smee as deel van sy omkeerstrategie. Die afdeling het op ‘n Nywerheidsdag in Pretoria gesê die strategie is daarop gemik om Suid-Afrika se spoorweginfrastruktuur modern te maak deur sy spoorlyn-voorraad op te knap en onderhoudsdienste uit te brei. ‘n Sleutel-inisiatief sluit in […]
# Transnet Engineering has signaled willingness to forge private sector partnerships as part of its turnaround strategy. The division said during an Industry Day in Pretoria that the strategy aims to modernise South Africa’s rail infrastructure by refurbishing rolling stock and expanding maintenance services. A key initiative includes establishing a leasing company, LeaseCo, to provide […]
# ‘n Ekonoom van die Noordwes-Universiteit, Raymond Parsons, sê die nasionale begroting 3,0 van 21 Mei moet fokus op beleide wat ten minste drie-persent groei met werkskeppende ekonomiese sektore bevorder. Dit volg nadat Statistieke Suid-Afrika ’n styging van een persentasiepunt in werkloosheid in die eerste kwartaal aangekondig het. BBP-voorspellings is tot 1,5-persent verlaag en Parsons […]
# North West University economist, Raymond Parsons, says the national budget 3.0 of 21 May must focus on policies that drive at least three-percent job-rich economic growth. This follows a one-percentage point rise in unemployment in the first quarter, as announced by Stats SA. With GDP forecasts cut to 1.5-percent, Parsons says South Africa’s weak […]
# Die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, sê die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds sal help om sy rol as ‘n sleuteldrywer vir die bemagtiging van die jeug en vaardigheidsontwikkeling te herstel. President Cyril Ramaphosa het ‘n bevel onderteken vir ‘n ondersoek na beweerde korrupsie, wanbestuur en onreëlmatige aanstellings by die […]
# Higher Education minister Nobuhle Nkabane says the investigation into the National Skills Fund by the Special Investigating Unit will help restore its role as a key driver of youth empowerment and skills development. President Cyril Ramaphosa has signed a proclamation for a probe into alleged corruption, mismanagement, and irregular appointments at the fund since […]
# Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika het Padveiligheidsweek geloods met die fokus op veiliger strate vir kinders, voetgangers en fietsryers. Met die ondersteuning van die F-I-A-stigting het Eleanor Mavimbela, woordvoerder van die AA, die bekendstelling van ’n digitale veldtog bekend gestel wat Suid-Afrikaners aanmoedig om hul staproetes elektronies te deel en onveilige gebiede aan te dui. […]
# Die DA het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, beskuldig dat yy instellings wat vaardigheidsontwikkeling moet bevorder, verpolitiseer. Dit volg nadat ‘n lys oor die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid se raadsaanstellings uitgelek het, wat ANC-gekoppelde individue insluit, soos die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe, en die voormalige […]
# Die Suid-Afrikaanse filmregisseur Ramadan Suleman is met die titel Chevalier des Arts et des Lettres, een van Frankryk se hoogste kulturele eerbewyse deur die Franse ambassadeur Elisabeth Barbier bekroon. Die Orde van Kunste en Lettere vereer uitstaande bydraes tot die kunste en letterkunde. Suleman is erken vir sy vreeslose storievertelling en verbintenis tot sosiale […]