# The National Consumer Commission has recalled several vehicle brands and models, sold between 2014 and 2016 in South Africa, mostly due to safety defects. These are the Jeep Wrangler and Chrysler 300c, Citroen’s C4, DS4, and DS5 models, Mercedes-Benz CLA and S-class model series, Audi e-tron GT vehicles, the VW Polo sedan and Volvo […]
# ‘n Kliniese navorser van Wits-universiteit, Francois Venter, waarsku oor ‘n styging in MIV/Vigs infeksies ná Amerika se onttrekking van die befondsing van die President se Noodplan vir Vigs. ’n Uitvoerende bevel van president Donald Trump het buitelandse hulp negatief geraak en MIV-gesondheidsorg in Suid-Afrika lam gelê. Venter benadruk daar is ’n 20-persent afname in […]
# Wits University’s clinical researcher Francois Venter has warned of a spike in HIV infections following the US withdrawal of funding from the President’s Emergency Plan for AIDS Relief and National Institutes of Health. An executive order by president Donald Trump has impacted foreign aid, crippling HIV healthcare in South Africa. Venter highlights a 20-percent […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy fokus op bestendigheid aangesien dit sy doelwit is om ‘n toonaangewende speler in die land se energiesektor te word. Die uitvoerende hoof, Godfrey Moagi, beklemtoon hoe belangrik dit is om bedrywighede te stroomlyn om energiesekerheid te verbeter en ekonomiese groei te bevorder. Hy het aan SABC News beklemtoon die maatskappy […]
# The South African National Petroleum Company is focusing on stability as it aims to become a leading player in the country’s energy sector. CEO Godfrey Moagi highlights the importance of streamlining operations to enhance energy security and drive economic growth. He emphasised to the SABC News that the company plans to address legacy assets […]
# AfriForum se privaat vervolgingspan het ingegryp om die opsigter van Bergview College in Matatiele in die Oos-Kaap te help wat gedreig en aanlyn beskuldig word van die beweerde verkragting van die sewejarige Cwecwe by die skool verlede jaar. Die span sê daar is geen bewyse wat hom of die hoof, Jaco Pieterse, aan die […]
# AfriForum’s private prosecution unit has stepped in to assist the caretaker of Bergview College in Matatiele, in the Eastern Cape, facing threats and online accusations following a rape allegation of seven-year-old Cwecwe at the school last year. The unit says there’s no evidence linking him or the principal, Jaco Pieterse, to the alleged crime. […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het kommer uitgespreek oor die daaglikse verspreiding van fopnuus wat op sy dienste gemik is. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, benadruk daar is geen dubbele toelaebetalings vir Junie geskeduleer nie en ontken ook die bewerings oor nuwe pensioenreëls vanaf 10 Junie. Hy vra begunstigdes om slegs op amptelike kanale staat […]
# The South African Social Security Agency has raised alarm over the daily spread of fake news targeting its services. SASSA spokesperson Andile Tshona confirms there is no double grant payment scheduled for June and denies claims of new pension rules from 10 June. He urges beneficiaries to rely only on official channels, warning that […]