# EFF-leier Julius Malema vra nasionale eenheid teen imperialisme, kolonialisme en ekonomiese apartheid. Malema het ondersteuners toegespreek op die party se BTW-oorwinningsoptog in Pretoria. Malema het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om ingewortelde blywende ekonomiese ongelykhede in Suid-Afrika te hanteer. Hy sê die optog is ‘n aanduiding van die party se voortgesette pogings om burgers […]
# Die Universiteit van Johannesburg se Professor in Praktyk, Pali Lehohla, sê die Amerikaanse president Donald Trump en president Cyril Ramaphosa kan moontlik gemeenskaplike grond vind, aangesien albei sakemanne was wat nou in die politiek is. In ’n gesprek met die SABC merk Lehohla op dat hul gedeelde agtergrond in besigheid ’n verbindingslyn kan skep, […]
# EFF leader Julius Malema is urging national unity against imperialism, colonialism, and economic apartheid. Addressing supporters at the party’s VAT Victory March in Pretoria, Malema emphasised the need to confront lingering economic inequalities rooted in South Africa’s past. He said that the march signifies the party’s continued efforts to mobilise citizens around issues of […]
# University of Johannesburg professor of Practice, Pali Lehohla, says former US president Donald Trump and president Cyril Ramaphosa could find common ground as both are businessmen-turned-politicians. Speaking to the SABC, Lehohla notes that their shared background in business may create a connecting line, despite differing political landscapes. The comment comes amid global political shifts […]
# Die Departement van Samewerkende Regering het ‘n hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering van stapel gestuur, wat kan meebring dat die aantal munisipaliteite tot 257 verminder word. Minister Velenkosini Hlabisa het tydens die bekendstelling in Kemptonpark in Gauteng gesê van die munisipaliteite is nie meer finansieel lewensvatbaar nie en lewer nie meer […]
# AfriForum verwelkom die SABC se besluit om die Afrikaanse TV-nuus vanaf Julie weer na ’n vroeër tydgleuf op SABC2 te skuif, ná openbare teenreaksie oor die oorspronklike skeduleveranderinge. Die burgerregte-organisasie glo die besluit bevestig die krag van openbare druk en veldtogte. Hulle waarsku egter dat die skade aan kykers en adverteerders moontlik moeilik sal […]
# Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika vergader met werkgewers in die plastieksektor vir die derde ronde in loononderhandelings. NUMSA eis ‘n tien-persent loonverhoging, ‘n een-jaar-ooreenkoms en die skrapping van gebiedsgebaseerde loonverskille. Werkgewers het ‘n nul-persent verhoging en ‘n vier-jaar-ooreenkoms aangebied. NUMSA se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, kritiseer die voorstel en noem dit onregverdig […]
# Die verhoor van drie beskuldigdes wat verbind word met die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas, is uitgestel tot 15 September en sal tot 8 Oktober duur. Imanuwela David, Froliana Joseph en Ndilinasho Joseph het in die streekshof in Modimolle verskyn, waar die verhoor uitgestel is aangesien Froliana Joseph hoogswanger is. Mashudu […]
# The Department of Cooperative Governance has launched a review of the 1998 White Paper on Local Government, which could see the number of municipalities reduced from 257. Speaking at the launch in Kempton Park in Gauteng, minister Velenkosini Hlabisa said some municipalities are no longer financially viable and fail to deliver services. Hlabisa also […]