# Die Anglikaanse Aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, versoek ‘n dringende voorlopige ondersoek na die voortslepende krisis in die Suid-Afrikaanse Polisiediens se leierskap. Hy vra president Cyril Ramaphosa om ‘n paneel met regters, wetstoepassingskundiges en ondersoekers met integriteit aan te stel om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van politieke inmenging te beoordeel en […]
# Die Transnet Nasionale Hawe-owerheid het ‘n nuwe 120-million-rand plaaslik vervaardigde veeldoelige vaartuig by die hawe van Kaapstad geloods. Die 19-meter vaartuig, genaamd Yarona, was gebou deur Damen Shipyards in Kaapstad en word gebruik vir onderhoud, besoedelingsbeheer, en baggerbedrywighede. Die owerheid sê die vaartuig versterk sy marine-vloothernuwingsprogram. Die projek het 18 plaaslike werksgeleenthede geskep en […]
# Agri SA has welcomed the lifting of livestock movement restrictions in Limpopo and the Eastern Cape after successful containment of foot-and-mouth disease outbreaks. The Department of Agriculture confirmed over 144-thousand animals were vaccinated, and milk from quarantined farms may now be sold after single pasteurisation. While 76 farms in the Eastern Cape remain under […]
# The African Transformation Movement has written to Public Protector Kholeka Gcaleka, urging a full investigation into alleged political interference by Police minister Senzo Mchunu. ATM leader Vuyo Zungula says revelations by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi expose misconduct, abuse of power, and the unlawful disbandment of a key political killings task team. The letter […]
# DA leader John Steenhuisen says the new 30-percent US tariff on South African exports will be a devastating blow to the economy. He warned it could also mark the end of the African Growth and Opportunity Act trade agreement. Steenhuisen says key industries like agriculture, manufacturing, and mining will be hardest hit. DA spokesperson […]
# The Anglican Archbishop of Cape Town, Thabo Makgoba, has called for an urgent preliminary inquiry into the ongoing crisis in the leadership of the South African Police Service. He urges president Cyril Ramaphosa to appoint a panel of judges, law enforcement experts and investigators of high integrity to assess the allegations of political interference […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê samewerking met die privaat sektor en nie staatsbeheer nie, sal die volle potensiaal van die landbousektor ontsluit. Hy het die departement se begroting in die Parlement ter tafel gelê en planne uiteengesit om ‘n klimaatslim, jeuggedrewe en inklusiewe voedselstelsel te bou. Steenhuisen sê belangrike ingrypings sluit in, […]
# Die vakbond GIWUSA sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, moet vandag nog geskors en strafregtelik ondersoek word vir regsverydeling en die beskerming van sindikate. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het Mchunu beskuldig van regstreekse inmenging by ondersoeke na politieke moorde. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Mkhwanazi se plofbare onthullings lig nie net […]
# Die tweede dag van die 43ste Suider-Afrika Vervoerkonferensie vind plaas in Pretoria met die fokus op lugvaart, en mik om 42 miljoen lugrederypassasiers teen 2029 te bereik. Die geleentheid bring beleidmakers en akademici bymekaar om volhoubare vervoer te bevorder, met besprekings oor die intergrasie van hommeltuie in tradisonele lugruime. Bedryfskenners sê hoewel wetgewing oor […]