# Die vakbond GIWUSA sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, moet vandag nog geskors en strafregtelik ondersoek word vir regsverydeling en die beskerming van sindikate. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het Mchunu beskuldig van regstreekse inmenging by ondersoeke na politieke moorde. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Mkhwanazi se plofbare onthullings lig nie net […]
# Die tweede dag van die 43ste Suider-Afrika Vervoerkonferensie vind plaas in Pretoria met die fokus op lugvaart, en mik om 42 miljoen lugrederypassasiers teen 2029 te bereik. Die geleentheid bring beleidmakers en akademici bymekaar om volhoubare vervoer te bevorder, met besprekings oor die intergrasie van hommeltuie in tradisonele lugruime. Bedryfskenners sê hoewel wetgewing oor […]
# The second day of the 43rd Southern African Transport Conference is underway in Pretoria, with key focus on aviation, aiming to reach 42-million airline passengers by 2029. The event brings together policymakers and academics to boost sustainable transport, with discussions on how to integrate drones into traditional airspace. Industry experts say despite drone laws […]
# Politieke ontleders bevraagteken of die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ‘n tweede termyn sal dien wanneer sy ampstermyn binnekort tot ‘n einde kom. Dit volg na verdoemende bewerings wat hy oor senior polisiebeamptes, politici en lede van die regbank gemaak het. Die bewerings, wat ook die minister van Polisie, Senzo Mchunu, betrek, het gelei tot […]
# BOSA vra president Cyril Ramaphosa om vinnig ‘n geloofwaardige, gekwalifiseerde en gerespekteerde ambassadeur in Washington aan te stel. Die Amerikaanse president Donald Trump het gister aangekondig daar sal van 1 Augustus af ‘n 30-persent tarief op alle Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA gehef word. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê hierdie soort straftariewe sal […]
# Transnet National Ports Authority has launched a new 120-million-rand locally built multi-purpose vessel at the Port of Cape Town. Named Yarona, the 19-metre craft was built by Damen Shipyards Cape Town and supports maintenance, pollution control, and dredging operations. The authority says the vessel enhances its Marine Fleet Renewal Programme. The project created 18 […]
# Sitrusboere in Suid-Afrika probeer om hul oorsese markte te vergroot om die land se volle uitvoerpotensiaal te benut. Die uitvoerende hoof van die Sitrusprodusentevereniging, Boitshoko Ntshabele sê onderhandelings word reeds gevoer met Japan, Suid-Korea, en Saoedi-Arabië om nuwe markte te bekom. Suid-Afrika, as die wêreld se tweede grootste sitrusuitvoerder na Spanje, genereer 34-miljard-rand in […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says Police minister Senzo Mchunu must be suspended today and criminally investigated for obstructing justice and shielding syndicates. GIWUSA president, Mametlwe Sebei says KwaZulu-Natal provincial police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi accused Mchunu of directly interfering with investigations into political assassinations. He says Mkhwanazi’s explosive testimony lifts the […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen says collaboration with the private sector, not state control, will unlock the full potential of the agriculture sector. Tabling the 2025/2026 budget vote in Parliament, Steenhuisen outlined plans to build a climate-smart, youth-driven and inclusive food system. Key interventions include a new biosecurity council to manage disease outbreaks, expanded […]