# ActionSA en die Patriotic Alliance het in gister se tussenverkiesings wyke gewen wat voorheen deur die ANC gehou is. Raymont Ismael Steenkamp van die PA het wyk 29 in Johannesburg gewen en Julian Alan Matthysen het ‘n oorwinning behaal in wyk 6 in Swellendam. Moses Moumakwa van ActionSA het wyk 7 in die Ramotshere […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Nelson Mandela Foundation has announced that the 23rd Annual Nelson Mandela Lecture will now take place at the Sandton Convention Centre in Johannesburg. The event remains scheduled for 25 October 2025, at 3 pm. The move follows overwhelming demand, with tickets selling out within 30 minutes. UN Special Rapporteur on the Occupied Palestinian […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Presidensie en die staat vra verantwoording met die poging om ongeveer 28-miljoen-rand se regskoste te verhaal wat in sy persoonlike hoedanigheid aan oudpresident Jacob Zuma betaal is. Die Hooggeregshof in Pretoria het gehoor dat vorige uitsprake die staat se betaling van koste ongeldig gemaak en invorderingspogings gelas het. Zuma het versuim om die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê dat hy het eers bewus geraak van die  besonderhede rondom die taakspan vir politieke moorde nadat hy verlede jaar sy ampstermyn begin het. Mchunu het aan die komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek,  gesê dat hy teen die einde […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is tevrede met die finale voorbereidings vir die G20-beraad, wat van 18 tot 20 November plaasvind. Die G20-maatskaplike beraad is die vlagskipplatform vir die integrasie van die stemme van die burgerlike samelewing in die G20-besluitnemingsproses. Ntshavheni sê president Cyril Ramaphosa het verlede Vrydag ‘n […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Police minister Senzo Mchunu has told Parliament’s ad hoc committee that he only learned about the details of the political killings task team after assuming office last year. Testifying before the committee probing corruption in the criminal justice system, Mchunu said he became aware of the task team’s structure and history towards the end […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Presidency and the state have called for accountability in a bid to recover approximately 28-million-rand in legal fees paid to former president Jacob Zuma in his personal capacity. The High Court in Pretoria heard that earlier rulings invalidated the state’s decision to cover these costs, directing recovery efforts. Zuma failed to repay the funds, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ActionSA and the Patriotic Alliance won wards previously held by the ANC in yesterday’s by-elections. The PA’s Raymont Ismael Steenkamp won ward 29 in Johannesburg and the party’s Julian Alan Matthysen claimed victory in ward 6 in the Swellendam Local Municipality. ActionSA’s Moses Moumakwa won ward 7 in the Ramotshere Moiloa Local Municipality in […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet veroordeel die voortgesette konflik in Soedan wat onlangs gelei het tot die dood van ten minste 60 burgerlikes deur die Rapid Support Forces in El Fasher, Noord-Darfur in Soedan. Sy sê duisende burgerlikes is in die stad vasgekeer. Ntshavheni sê die streek het die […]