# The DA says it supports the call for an independent commission of inquiry and lifestyle audits for all senior SAPS officials. This follows damning allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi including against Police minister Senzo Mchunu. He alleged political interference by Mchunu in the disbandment of the political killings task team. The DA’s […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal vandag die Nasionale Tesourie se begrotingspos in die Parlement ter tafel lê. Dit kom weke nadat die derde nasionale begroting in die Nasionale Vergadering aanvaar is ná die goedkeuring van die fiskale raamwerk. Die Tesourie sê die begroting sal onder meer die departement se prestasies, vordering en […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola says, despite US president Donald Trump’s threats, BRICS nations will not be deterred from implementing the resolutions taken at the summit in Brazil. Trump says countries that align themselves with the “anti-American policies” of the BRICS group will be charged an additional ten-percent tariff in trade with […]
# The EFF has welcomed the sentencing of the man convicted of the 2017 murder of a former ANC Youth League secretary-general, Sindiso Magaqa. On Monday, the Pietermaritzburg Magistrate’s Court sentenced Sibusiso Ncengwa to 25-years in prison. Magaqa was shot and killed while sitting in a vehicle in Umzimkhulu, KwaZulu-Natal. Two councillors survived. Three other […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite wat voorheen rampverligtingfondse ontvang het, moet omvattende verslae indien met besonderhede oor hoe die fondse gebruik is. Die regering het ʼn ramphersteltoelaag aangekondig en 1,2-miljard-rand toegeken aan munisipaliteite in KwaZulu-Natal, die Vrystaat en die Oos-Kaap wat onlangs deur rampe getref is. Hlabisa […]
# President Cyril Ramaphosa waarsku dat diegene in die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat aan misdade skuldig bevind word, gestraf sal word. KwaZulu-Natal se Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi beweer misdaadsindikate het die polisiediens binnegedring. Hy beskuldig die minister van Polisie dat hy by hoëprofielsake inmeng. Ramaphosa het gister ná die BRICS-beraad in Brasilië aan die media gesê hy […]
# Finance minister Enoch Godongwana will table the National Treasury’s budget vote in Parliament today. It comes weeks after the national budget 3.0 got the green light in the National Assembly after the approval of the fiscal framework. Treasury says the budget vote will outline the department’s achievements, progress, as well as the annual service […]
# President Donald Trump het ‘n 30-persent-tarief op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika ingestel, wat op 1 Augustus in werking tree. In ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa, wat ook op Trump se Truth Social geplaas is, sê hy die tarief is veel minder as wat nodig is om die handelstekortverskil tussen die VSA en Suid-Afrika […]
# President Cyril Ramaphosa het die Amerikaanse president Donald Trump se opmerkings gekritiseer waarin hy BRICS-lede met strawwe dreig. Trump het met ‘n bykomende tien-persent-tarief gedreig teen lande wat hulself vereenselwig met wat hy bestempel as die “teen-Amerikaanse beleid van BRICS”. Dit volg nadat BRICS-lede gesê het hulle wil verder beweeg as ‘n VSA-geleide wêreldorde […]