# Die internasionaal-bekroonde toneelstuk, Far Gone, gaan in Suid-Afrika opgevoer word. Dit is geskryf en opgevoer deur die Ugandees-gebore akteur en skrywer, John Rwothomack, en vertel die storie van ʼn jong seun se reis van ʼn onskuldige kind tot ʼn kindersoldaat wat onder dwang in Noord-Uganda veg. Die opvoering het wêreldwyd lof verdien, onder meer op […]
# The Public Servants Association is extending wishes of support and encouragement to the matric class of 2025, as the learners prepare to write the final examinations. The National Senior Certificate examinations begin next week. PSA’s Claude Naicker says this is a significant milestone that reflects years of learning, sacrifice, and determination as well as […]
# The UDM says it fully supports the decision by the South African Human Rights Commission to refer controversial media figure Ngizwe Mchunu to the Equality Court. Last month, he posted a video of himself online making derogatory remarks after photos of a gay couple getting married in traditional attire went viral. The commission found […]
# The internationally acclaimed stage production Far Gone is set to make its South African debut with a highly anticipated tour. Written and performed by Ugandan-born actor and writer John Rwothomack, the production tells the story of a young boy’s journey from childhood innocence to life as a forcibly recruited child soldier in Northern Uganda. The production has received global […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria hoor vandag ʼn aansoek van die Presidensie en die staatsadvokaat aan om 28-miljoen-rand se regskoste in sy persoonlike hoedanigheid van oudpresident Jacob Zuma te verhaal. Die Appèlhof het in 2021 beslis Zuma is nie geregtig op voortgesette staatsbefondsing vir sy korrupsiesaak nie. Die staat het verlede jaar met ʼn regsgeding […]
# The High Court in Pretoria is today hearing an application by the Presidency and the State Attorney to recoup over 28-million-rand in legal fees from former president Jacob Zuma in his personal capacity. In 2021, the Supreme Court of Appeal confirmed that Zuma was not entitled to continue receiving state funding to cover his […]
# Talle Suid-Afrikaanse kunstenaars word oorweeg vir die 2025 Grammy-benoemings. Dit sluit Sjava, Oscar Mbo, Cici, Abavuki en Heavy in. Die voorloper is Sjava wat oorweeg word vir beste wêreldwye musiekalbum vir Inkanyezi Live. Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Cici, word oorweeg in die kategorie vir beste Afrika-musiekprestasie vir haar enkelsnit, Thula. Deep house-maestro Oscar […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Driefontein-saak waaroor daar wyd berig is, het hernude kommer oor die onteieningsbevoegdhede van die staat laat ontstaan. Die Onteieningswet bepaal dat die regering grond sonder vergoeding mag onteien as dit in openbare belang is. Woordvoerder Makone Maja sê hulle benodig duidelikheid van die Departement van Openbare Werke en […]
# Die Kernbedryfsvereniging van Suid-Afrika doen ‘n beroep op die regering om beleggings in infrastruktuur vir kernenergie, asook vaardigheidsontwikkeling, navorsing en innovasie te ontsluit. Dit kom te midde van die verhoogde vraag na lae-koolstofenergie en kritieke minerale. Suid-Afrika wil vyfduisend-megawatt nuwe kernkapasiteit byvoeg in ‘n projek wat in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie ingestel sal […]