# The National Prosecuting Authority has confirmed it will proceed with the domestic violence case against Premier Soccer League general manager Andile ‘Ace’ Ncobo, despite the complainant’s request to withdraw the matter. Ncobo was released on warning yesterday by the Kempton Park Magistrate’s Court in Ekurhuleni, Gauteng. He is accused of assaulting his girlfriend last […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat hy met die gesinsgeweldsaak teen die hoofbestuurder van die Premier Sokkerliga, Andile ‘Ace’ Ncobo, voortgaan ten spyte van die klaer se versoek om die saak terug te trek. Ncobo is gister met ‘n waarskuwing deur die Kempton Park-landdroshof in Ekurhuleni, Gauteng, vrygelaat. Hy word daarvan aangekla dat hy […]
# AfriForum het president Cyril Ramaphosa en die ANC-geleide regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika in die steek laat na Amerika se besluit om vanaf 1 Augustus ’n invoertarief van 30-persent in te stel. Die groep beskuldig die regering dat hy die grasie-periode van 30-dae vir onderhandelinge verspil en sleutelbelangrike bekommernisse ignoreer het wat die […]
# AfriForum has blamed president Cyril Ramaphosa and the ANC-led government for failing South Africa, following the US decision to impose a 30-percent tariff on imports starting 1 August. The group accuses government of wasting a 90-day grace period for negotiations and ignoring critical concerns raised by the Trump administration. AfriForum’s Ernst van Zyl says […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand en die Universiteit van Edinburg in Groot Brittanje het ‘n gesamentlike Navorsingsleerstoel in Digitale Geesteswetenskappe bekendgestel. Wits professor Iginio Gagliardone is in die pos aangestel en sal grensverskuiwende navorsing lei wat die raakpunte tussen tegnologie, die samelewing, en Afrika-innovering sal ondersoek. Die vyfjaar-inisiatief sal die inklusiewe digitale toekoms en […]
# The University of the Witwatersrand and the University of Edinburgh in the UK have launched a joint South Africa-UK Research Chair in Digital Humanities. Appointed to the role is Wits professor Iginio Gagliardone, who will lead cutting-edge research exploring the intersection of technology, society, and African innovation. The five-year initiative will drive inclusive digital […]
# Tax Justice South Africa waarsku die onwettige sigaretmark in Suid-Afrika is buite beheer. ‘n Nuwe IPSOS-studie toon onwettige sigarette word nou in meer as 76-persent van winkels verkoop, byna drie keer meer as drie jaar gelede. Handelsmerke van die Gold Leaf Tobacco Corporation wat by die Gold Mafia-skandaal betrokke was, oorheers tans die mark. […]
# Tax Justice South Africa has raised the alarm, saying the country’s illicit cigarette trade has spiraled out of control. A new IPSOS study reveals that illegal cigarettes are now sold in over 76-percent of stores, nearly triple the rate from three years ago. Brands linked to Gold Leaf Tobacco Corporation, implicated in the Gold […]
# Die Mededingingskommissie het ‘n nuwe ooreenkoms bereik met Vodacom en Vumatel se moedermaatskappy, Maziv, oor ‘n voorgestelde samesmelting, wat onbestrede na die Mededingingsappèlhof gaan. Die hersiene voorwaardes sluit sterker verbintenisse in om vesel- en vaste internet toegang uit te brei, breëbandpryse bekostigbaar te hou en anti-mededingende gedrag te voorkom. Die kommissie se woordvoerder, Siyabulela […]