# Die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, bly in aanhouding nadat die Landdroshof in Randburg, Gauteng, uitspraak oor sy borgtogaansoek tot Dinsdag uitgestel het. Landdros Hlengiwe Mkhabisi sê sy benodig meer tyd om die dokumente te oorweeg wat tydens die uitgebreide verrigtinge voorgelê is. Sibiya se regspan vra borgtog van 20-duisend-rand, terwyl die staat aanvoer […]
# The Electoral Commission says it will implement the Constitutional Court’s ruling on the ANC’s 181 excluded candidates for the 4 November local government elections. The ruling followed a legal challenge by the ANC over the submission of its list. IEC CEO Sy Mamabolo says the commission will provide more details on how the ruling […]
# The Limpopo province is looking to turn investment commitments into real economic growth, new businesses and jobs. Speaking at the 6th Limpopo Investment Conference, deputy president Paul Mashatile emphasised that the focus is on attracting investment that benefits communities, supports local businesses and creates opportunities for residents. He called for faster action to turn […]
# Former deputy national police commissioner Shadrack Sibiya will remain in custody after the Randburg Magistrate’s Court postponed judgment on his bail application to Tuesday. Magistrate Hlengiwe Mkhabisi said she needed more time to consider the documents submitted during the lengthy proceedings. Sibiya’s lawyers have requested bail of twenty-thousand-rand, while the state argues he could […]
# Deputy president Paul Mashatile says investment pledges secured through the conference have exceeded 452-billion-rand, with more than 71-billion-rand already invested. Speaking at the 6th Limpopo Investment Conference, Mashatile said these investments have helped create nearly 24-thousand jobs. Mashatile says Limpopo is well positioned for further growth, and identified mining, mineral processing, agriculture, manufacturing, and […]
# Die Internasionale Energie-agentskap waarsku die dieselskaarste kan tot volgende jaar voortduur namate konflik in die Midde-Ooste en Rusland voorraad ontwrig. Dieselpryse het skerp gestyg, wat vervoerkoste verhoog en ondernemings en verbruikers onder druk plaas. Hoewel raffinaderye na verwagting produksie sal verhoog, sê die agentskap dit sal nie voldoende wees om die huidige tekorte aan […]
# Die regering se Ekonomiese Groepering sê landelike vroue speel ‘n belangrike rol in voedselproduksie, werkskepping en die groei van plaaslike ekonomieë. Dit is vandag Internasionale Dag vir Landelike Vroue. Die regering bied ondersteuning deur landbouprogramme, grondhervorming, sakebefondsing en vaardigheidsopleiding, en brei ook opleiding in digitale vaardighede uit om vroue te help met toegang tot […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, bepleit ’n hersiening van die DA se rol in die regering van nasionale eenheid ná die Konstitusionele Hof-beslissing dat 181 ANC-kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing wat voorheen uitgesluit is, op die lys geplaas moet word. Die DA het die ANC in die hof teengestaan. Mbalula beklemtoon niks verplig […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom progressiewe verbintenisse op COSATU se 15de nasionale kongres. Dit sluit in die bevordering van die Nasionale Demokratiese Revolusie in die rigting van sosialisme, en die verdediging van die werkersklas. Woordvoerder Sydney Baloyi het ook die vordering in geslagsgelykheid binne COSATU se leierskap verwelkom, met vroue wat vier van die ses […]