# The DA has formally submitted a Promotion of Access to Information Act application to obtain the long-awaited interim Operation Prosper report from police and the Defence Force. Spokesperson Nicholas Gotsell says without one, no answers or tangible solutions can be offered to communities living under daily siege from gang violence. He says acting minister […]
# National Council of Provinces chairperson, Refilwe Mtshweni-Tsipane has encouraged the South African and African students in Russia to seize the unique opportunity afforded to them to contribute meaningfully to the development of their respective countries upon their return. She emphasised that universities play an increasingly important role in strengthening relations between nations through research collaboration, […]
# Parlaiment says it will continue with its Mandela Month programme to honour former President Nelson Mandela’s legacy, by building caring communities and providing service to others part of everyday life. While South Africa has made significant progress since the dawn of democracy, poverty, unemployment and inequality remain among the country’s greatest challenges. Building the […]
# The South African Social Security Agency reiterated its zero-tolerance stance on fraud and corruption, saying it remains committed to safeguarding the integrity of the social grant system and ensuring that grant funds reach the rightful beneficiaries who depend on them. The agency has dismissed four officials from its Nebo Local Office in Sekhukhune, Limpopo after they […]
# Die burgerlike beweging, Soil of Africa, sê ‘n veilige identiteitstelsel versterk demokratiese deelname, ekonomiese insluiting, finansiële toegang en nasionale veiligheid. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die uitbreiding van Smart ID-dienste na die banksektor verteenwoordig ‘n praktiese demonstrasie van hoe strategiese vennootskappe tussen die regering en die privaat sektor dienslewering kan verbeter terwyl […]
# Die DA het ‘n aansoek ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die polisie en die Weermag se tussentydse verslag oor Operasie Prosper te bekom. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê daarsonder kan geen antwoorde of tasbare oplossings gebied word aan bende-geteiserde gemeenskappe nie. Hy sê waarnemende minister Firoz Cachalia het […]
# Die Parlement sê hy sal voortgaan met sy Mandela-maand-program om oudpresident Nelson Mandela se nalatenskap te vereer, deur gemeenskappe te bou wat omgee en diens aan ander te lewer as deel van die alledaagse lewe. Hoewel Suid-Afrika sedert die aanbreek van demokrasie beduidende vordering gemaak het, bly armoede, werkloosheid en ongelykheid van die land […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het herhaal hy sal geen bedrog en korrupsie duld nie en sê hy is steeds verbind tot die beskerming van die integriteit van die maatskaplike toelaestelsel om te verseker dat toelaes die regmatige afhanklikes bereik. Die agentskap het vier amptenare van sy Nebo-kantoor in Sekhukhune, Limpopo, afgedank nadat […]
# Die DA doen ‘n beroep op die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie om dringend oorweging te gee aan die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering wanneer dit ingedien word. Kevin Mileham van die DA sê die vernietigende fout wat die Nasionale Energiereguleerder verlede jaar gemaak het, om ‘n tekort van 54-miljard-rand in Eskom se inkomste te […]