# The Police and Prisons Civil Rights Union says it rejects in the strongest terms the notion of using violence as a tool of correction at correctional facilities. POPCRU spokesperson, Richard Mamabolo says this after the minister of Correctional Services Pieter Groenewald called for the reintroduction of corporal punishment in the correctional centres. He says […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê die komende Nasionale Dialoog sal ‘n geweldige duur proses wees met baie pratery, maar sal niks doen om bekommerde Suid-Afrikaners te help nie. Hy sê ‘n ope brief deur oudpresident Thabo Mbeki het bevestig dat die dialoog se doel is om die ANC te bevoordeel. Mbeki en president Cyril […]
# DA leader John Steenhuisen says the forthcoming National Dialogue will be an enormously expensive process with a lot of talking but nothing else to address the concerns of South Africans. He says an open letter by former president Thabo Mbeki confirmed that the dialogue was meant to benefit the ANC. Mbeki and president Cyril Ramaphosa earlier […]
# Die Forum for South Africa het president Cyril Ramaphosa versoek om volledig ondersoek in te stel na die werksaamhede van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie voordat dinge handuit ruk. Forumleier Tebogo Mashilompane sê vir jare het baie gemeenskappe regoor die land geen drinkwater gehad nie. Dit is ‘n skending van menseregte, maar daar is geen bestendige […]
# Die ministerie van Verdediging en Militêre Veterane het met kommer kennis geneem van ‘n “misleidende” sosialemediaplasing deur die DA, wat minister Angie Motshekga se naam beswadder. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Onicca Kwakwa, sê dit verwys na toelaes wat verskuldig is aan lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat as deel van die SAOG-sending […]
# The Ministry of Defence and Military Veterans has noted with concern what it calls a misleading social media post by the DA, dragging Minister Angie Motshekga’s name into disrepute. Ministry Spokesperson Onicca Kwakwa says this refers to allowances due to members of the South African National Defence Force deployed under the SADC Mission in […]
# A veteran labour lawyer, Michael Bagraim, has asked for an urgent proper ghost worker audit is all government national and provincial departments. He says in May this year, Finance minister Enoch Godongwana announced a cleanup expenditure review of more than 300-billion-rand in government spending since 2013, to root out inefficiencies, including ghost employees. Bagraim says […]
# ‘n Deurwinterde arbeidsadvokaat, Michael Bagraim, het gevra vir ‘n deurtastende spookwerker-oudit in alle nasionale en provinsiale regeringsdepartemente. Hy sê in Mei vanjaar het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ‘n uitgawe-oorsig vir opruiming van meer as 300-miljard-rand sedert 2013 bekend gemaak om ondoeltreffende regering, insluitend spookwerknemers, uit te roei. Bagraim sê spookwerknemers in die […]
# Openbare reaksie ná ‘n versoek vir voorleggings vir die 2025 Nasionale Kuns- en Kultuurtoekennings het alle verwagtinge oortref met meer as ‘n duisend voorleggings wat ontvang is. Die woordvoerder vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Zimasa Velaphi sê hierdie groei weerspieël die rykdom, verskeidenheid en lewenskragtigheid van Suid-Afrika se kreatiewe sektor. Sy […]