# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse minister van Handel en Nywerheid, Chris Bryant, het in Londen ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om Suid-Afrika se infrastruktuurlewering te versterk. Die vennootskap bied tegniese kundigheid ter waarde van tien-miljoen-rand vir Projek Capstone, Projek Speed, en Infrastruktuur Suid-Afrika se Neem ‘n Munisipaliteit […]
# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Onderwys, Joy Maimela, het die Afrikaanse en Engelse taalbeleid in sommige Vrystaatse skole gekritiseer oor diskriminasie teen Afrikatale. Tydens besoeke aan Lejweleputswa-skole het sy ook ‘n tekort aan swart onderwysers by Orion Special, infrastruktuur-uitdagings, vandalisme, dwelmmisbruik en onbetroubare skoolvervoer uitgewys. Die komitee het omvattende verslae van die […]
# Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragprodusentevereniging sal later hierdie maand met Eskom vergader. Bekommernisse bestaan dat beplande hernubare projekte die bestaande netwerktoegangsreëls wat op onafhanklike produsente van toepassing is, kan omseil. Die vereniging het ook die Mededingingskommissie gewaarsku oor moontlike markoorheersing. Die voorsitter, Leoné Human, sê Eskom moet op gelyke voorwaardes meeding en waarsku voorkeurbehandeling kan […]
# Die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria het getuie X se getuienis onderbreek weens tegniese probleme wat hul veiligheid in gevaar kon stel. Die voorsitter van die kommissie, afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê hoewel deursigtigheid belangrik is, kan getuies nie in gevaar gestel word nie. Madlanga het beslis dat getuie X se getuienis in ‘n […]
# The Madlanga commission of inquiry in Pretoria has paused the testimony of witness X due to technical issues that could have endangered their safety. The commission’s chairperson, retired deputy chief justice Mbuyiseli Madlanga, says while transparency is important, it cannot come at the risk of putting witnesses at risk. Madlanga has ruled that witness […]
# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het effens met 0,2-persent in Augustus gedaal. Die grootste dalings is gesien in die platinumgroepmetale, goud en mangaanerts. Steenkool was die groot positiewe presteerder, met ‘n styging van net meer as vier-persent. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê ten spyte van laer produksie, het mineraalverkope op ‘n jaargrondslag met 23-persent […]
# The DA says the creation of a cyber commissioner is urgently needed to stop the growing online trade in illegal firearms. According to the party, criminals are using digital networks and covert couriers to move guns into the Western Cape, a threat the South African Police Service admits it cannot fully contain. The DA’s […]
# Limpopo Premier Phophi Ramathuba has called on families to identify loved ones as postmortems begin tomorrow following Sunday’s Makhado bus crash. Ramathuba confirmed the death toll has risen to 43, with 45 others injured. The bus, traveling from the Eastern Cape to Zimbabwe and Malawi, lost control on the mountainous Jambuzi Valley stretch of […]
# Afgetrede adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga het beperkte mediatoegang verleen by die voortgesette ondersoek in Pretoria, terwyl vyf geheime getuies voorberei om te getuig. Die ooreenkoms tussen die kommissie, News24 en Daily Maverick laat afstandgetuienis sonder kamera’s toe ten einde getuies se identiteit te beskerm, maar ook openbare toegang te verseker. Hoofgetuienisleier Matthew Chaskalson sê die […]