# President Cyril Ramaphosa sê die aanbevelings wat in die afsluitingsverslag van die Nasionale Teen-korrupsie Adviesraad gemaak is, moet deeglik hersien word en, waar toepaslik, sonder versuim toegepas word. Die president het gister ‘n vergadering van die raad gelei, waar hy die verslag ontvang het. Die aanbevelings sluit in die stigting van ‘n permanente, onafhanklike, […]
# AfriForum says it strongly opposes MK Party Mzwanele Manyi’s proposed Constitution Twenty-Second Amendment Bill. The private member’s bill seeks to rewrite section 25 of the Constitution and redefine how land and natural resources are owned and governed. It proposes that all land and natural resources be declared collectively owned by the people, with custodianship […]
# President Cyril Ramaphosa says the recommendations made in the close-out report of the National Anti-Corruption Advisory Council need to be thoroughly reviewed and, where appropriate, be acted upon without delay. The president chaired a meeting of the council yesterday, where he received the report. The recommendations include the establishment of a permanent, independent, overarching anti-corruption body […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is besig om die skroef teen beïnvloeders op sosiale media aan te draai en dring daarop aan dat hulle hul belastingsake in orde moet kry. Dit kom te midde van ondersoeke na onverklaarde inkomste uit aanlyn inhoudskepping en handelsmerkvennootskappe. Met platforms soos Instagram, YouTube en TikTok wat aansienlike inkomste genereer, gebruik […]
# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa het die mense van Suid-Afrika in die steek gelaat. Dit volg na inwoners van Westbury in Johannesburg, Gauteng, die week die strate ingevaar het oor ‘n gebrek aan skoon drinkwater en ander basiese dienste. Dennis Bloem van die forum voer aan dat toestande onder Ramaphosa […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het bevestig dat hulle hul regstappe in die Hooggeregshof in Johannesburg sal voortsit om die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, as ‘n onbevoegde direkteur te laat verklaar. Botes beplan om die aansoek te verdedig, wat poog om te verhoed dat sy in die toekoms enige […]
# Suid-Afrika gaan saam met die res van Afrika Bewustheidsdag vir Tradisionele Medisyne in Rustenburg, Noordwes, vier om die belangrike rol van inheemse praktyke in gesondheidsorg beklemtoon. Meer as 80-persent van mense wêreldwyd, veral in ontwikkelende streke, maak staat op tradisionele medisyne. ‘n Nasionale Gesondheidswoordvoerder, Foster Mohale, sê die dag vra vir nouer samewerking om […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, sê oorgrensmisdaad is besig om toe te neem en hy doen ‘n beroep vir groter samewerking deur Interpol. Masemola het by die Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad die behoefte vir Afrikastate benadruk om saam te staan, beginnende by die SAOG. Afgevaardiges het benadruk dat dwelmvervaardigers en verspreiders geteiken moet word […]
# Stratek Global het Afrika aangespoor om ‘n pasgemaakte benadering tot kragopwekking te volg te midde van Suid-Afrika se groeiende afhanklikheid van hernubare energie. Die voorsitter van Stratek Global, Kevin Kemm het by die Kontinentale Energie- en Infrastruktuurbeleggingsforum in Sun City beklemtoon dat hoewel kernkrag diversifisering ondersteun, bly steenkool, gas en olie noodsaaklik. Hy waarsku […]