# Die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen, sê Suid-Afrika se vreedsame en inklusiewe oorgang na demokrasie is ‘n wêreldwye voorbeeld van bestendigheid en vooruitgang. Hy het tydens ‘n staatsbesoek aan die Uniegebou in Pretoria die sterk bande tussen die twee lande benadruk, nie net met betrekking tot sakebedrywighede nie, maar ook wetenskap, onderwys en […]
# Police minister Senzo Mchunu says building a safer South Africa requires urgent action, innovation and partnerships. Delivering the police ministry’s budget vote in Parliament, Mchunu announced a 121-billion-rand allocation for the South African Police Service for 2025/2026. Key priorities include reducing murder, gender-based violence, and illegal firearms. He also confirmed additional funding for gang […]
# President Cyril Ramaphosa sê wêreldwye bestuursinstellings, insluitend die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, moet dringend hervorm word om die verhoogde geopolitiese spanning en wêreldonsekerhede aan te spreek. Tydens die besoek van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die huidige konflikte en onstabiliteit in baie dele […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het voormalige adjunkpresident, David Mabuza, beskryf as ‘n leier wat eenheid voorgestaan het. Mabuza is gister oorlede nadat hy asemhalingsprobleme ondervind het. Hy was adjunkpresident van 2018 tot 2023. Mabuza se gesondheid het gedurende sy ampstermyn aandag gelok toe hy met ‘n besoek aan Rusland mediese behandeling ontvang het. Mashatile het […]
# The murder case of journalist Sibusiso Aseri Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli has been transferred to the High Court. This was confirmed during the appearance of the five accused at KwaMhlanga Magistrate’s Court in Mpumalanga. All remain in custody. The couple went missing since 18 February and their remains were discovered in May […]
# ActionSA has begun its Senate Strategic Planning Meeting to prepare for next year’s local government elections. The party’s highest decision-making body will spend three days mapping out its strategy to deliver electoral success. Discussions will focus on guiding ActionSA’s national efforts, aiming to provide hope amid what it calls the failures of established parties. […]
# RISE Mzansi doen ‘n beroep op die Ministerie van Polisie om forensiese laboratoriums reg te ruk om die agterstand te verminder. Die party sê DNS-vertragings beteken moordenaars in die land is op vrye voet. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê die opsporingskoers vir moorde staan op 10-persent, wat beteken 90-persent van die moordenaars […]
# President Cyril Ramaphosa sê Oostenryk se Afrika-strategie skakel goed in by Suid-Afrika se agenda vir ekonomiese groei en strukturele hervorming. Met die verwelkoming van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die twee lande het gemeenskaplike doelwitte in terme van infrastruktuur, energie, digitalisering, en klimaatsveerkragtigheid. Hy […]
# COSATU in die Wes-Kaap veroordeel die Stad Kaapstad se mislukking om sy uitvoerende leierskap te transformeer en sê wit manlike oorheersing word steeds gehandhaaf en swart beroepslui word uitgesluit. Die vakbond is van mening die stad se praktyke skend die Wet op Gelyke Indiensneming en versterk voorregte uit die apartheidsera. Die woordvoerder, Zanele Sabela, […]