# Die adjunkminister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Mondli Gungubele, vra meer samewerking, innovering en vaardigheidsontwikkeling om die digitale ekonomie in Suid-Afrika en Afrika te beskerm. Gungubele het tydens die 2026 Afrika-kuberveiligheidsindaba in Sandton, Johannesburg, gewaarsku slegs landsgrense kan nie nasionale belange in ‘n toenemend digitale wêreld beskerm nie. Gungubele sê data-soewereiniteit is noodsaaklik vir […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het, deur sy Eenheid vir Batebeslaglegging in Mpumalanga, ‘n voorlopige bevel verkry om bates met ‘n geraamde waarde van 99-miljoen-rand in bewaring te plaas. Die bates word verbind aan die sakeman Joe Sibanyoni en ander. Die bevel is gister deur die Hooggeregshof in Mpumalanga in Middelburg, toegestaan. Die bates sluit in […]
# Die eiendomsbedrogsaak teen die beweerde misdaadbaas Vusumuzi ‘Cat’ Matlala en drie medebeskuldigdes is in die Pretoria-Landdroshof tot 11 Februarie 2027 vir verdere ondersoek uitgestel. Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde bedrogskema rakende luukse huurkontrakte in Waterkloof, Pretoria. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê die uitstel […]
# Die adjunk Openbare Beskermer, Dinkie Dube, waarsku personeeltekorte, verouderde infrastruktuur en lang wagtye benaadeel dienslewering in die Mahikeng-provinsiale hospitaal in Noordwes. Sy het tydens ‘n beoordeling van gesondheidsdienste as deel van die Goeie Staatsbestuur-veldtog, verwys na pasiënte se klagtes oor lêers wat wegraak en vertragings met dienslewering. Dube beklemtoon die hospitaal se infrastruktuur moet […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hulle is gereed om veiligheid te handhaaf en te reageer op enige ontwrigtings tydens Woensdag se munisipale verkiesing. Hy sê daar is ‘n toegewyde bedryfsplan met afsonderlike ontplooiings om moontlike bedreigings die hoof te bied. Dyantyi sê die polisie sal nie beamptes van bestaande operasies onttrek om verkiesingsverwante […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die kabinet gevra om die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aanstelling as nasionale hoof van die Valke goed te keur. Cachalia het ‘n dokument vir goedkeuring voorgelê. Die versoek sal na verwagting so gou moontlik oorweeg word. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die aanstelling […]
# The property fraud case against alleged criminal kingpin Vusumuzi ‘Cat’ Matlala and three co-accused has been postponed to the February 11, 2027 in the Pretoria Magistrate’s Court for further investigations. The accused face charges linked to an alleged luxury lease fraud scheme in Waterkloof, Pretoria. National Prosecuting Authority spokesperson Lumka Mahanjana says the postponement […]
# Die waarnemende hoof van die Nasionale Intelligensie-koördineringskomitee, Ntandazo Sifolo, het ingestem sekere gedeklassifiseerde dokumente mag tydens openbare verhore in die Madlanga-kommissie gebruik word. Dit volg nadat voorsitter Mbuyiseli Madlanga ‘n versoek verwerp het om sy getuienis heeltemal agter geslote deure aan te hoor. Die getuienisleiers het Sifolo geraadpleeg oor watter dokumente in die openbaar […]
# Western Cape police commissioner Sizakhele Dyantyi says they are prepared to maintain safety and respond to any disruptions during Wednesday’s local government elections. He says the election has a dedicated operational plan, with separate deployments to address potential threats. Dyantyi says police will not withdraw personnel from existing operations to manage election-related security. He […]