# Die ANC het alle Suid-Afrikaners wat nog nie as kiesers geregistreer het nie, aangemoedig om dit môre en Sondag tydens die tweede en laaste kieser-registrasienaweek te doen. Dit is aanloop tot die munisipale verkiesing in November. Meer as drie-miljoen registrasies is tydens die eerste kieser-registrasienaweek op 20 en 21 Junie aangeteken. Die waarnemende ANC-woordvoerder, […]
# Zimbabwe’s Finance and Economic Development minister, professor Mthuli Ncube, says the government has spent about 79.2-million-rand on the repatriation and reintegration of citizens returning from South Africa. More than 36-thousand Zimbabwean nationals have been repatriated through government-facilitated arrangements, while close to 80-thousand returned to the country through self-repatriation. Ncube says money covers transportation, temporary […]
# Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies sê die aanstelling van die adjunkminister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, as raadsvoorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie, is ‘n belangrike stap om bestendigheid in die regering te versterk. Hy vervang die adjunkminister van Finansies, David Masondo, wat verlede week die sesde persoon geword het om […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die aanstelling van ‘n waarnemende hoof vir die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is aan die gang. Dit volg na die bedanking van die voormalige hoof Andrea Johnson, wat Woensdag haar marathon-getuienis van ses dae voor die Madlanga-kommissie afgesluit het. Kubayi sê sy het besluit om […]
# The ANC has urged all eligible South Africans who have not yet registered as voters to do so in the second and final national voter registration weekend, tomorrow and Sunday. This is ahead of the November local government elections. During the first voter registration weekend held on 20 and 21 June, over three million […]
# Parliament’s Standing Committee on Finance says the appointment of deputy minister of Planning, Monitoring and Evaluation, Seiso Mohai, as the Public Investment Corporation board chairperson is a significant step towards strengthening governance stability. He replaces deputy minister of Finance David Masondo, who became the sixth person to step down from the PIC board last […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says they are in the process of appointing an acting head of the Investigating Directorate Against Corruption. This follows the resignation of former head Andrea Johnson, who concluded her six-day marathon testimony before the Madlanga Commission on Wednesday. Kubayi says she has decided against promoting someone […]
# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, wil die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie binne die volgende ses maande omkeer. Dit volg na onthullings by die Madlanga-kommissie dat die gewese IDAC-hoof, Andrea Johnson, ʼn reeks ondersoeke teen beamptes van Misdaadintelligensie en die taakspan oor politieke moorde sonder behoorlike meriete goedgekeur het. Mothibi sê sy kantoor […]
# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se hoof-ondersoekbeampte, Dylan Perumal, en senior ondersoekbeamptes Brian Padayachee en Suneel Bellochun is geskors, hangende ʼn tugverhoor. Hulle skorsing volg dae nadat president Cyril Ramaphosa Andrea Johnson se versoek om as IDAC-hoof te bedank, aanvaar het. Die drie word onder meer beskuldig dat hulle sake gemanipuleer het. Die minister van […]