# Die Madlanga-kommissie finaliseer toetse op inligting- en kommunikasietegnologiestelsels voor die verhore oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings van politieke inmenging in misdaadvoorkoming. Woordvoerder Jeremy Michaels het aan SABC News gesê konsultasies met getuies is aan die gang terwyl die Departement van Justisie en diensverskaffers verseker dat alle stelsels funksioneel is. Hy het […]
# The Madlanga Commission of Inquiry is finalising tests on ICT systems before the hearings into KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s allegations of political interference in crime prevention. Spokesperson Jeremy Michaels told SABC News that consultations with witnesses are underway while the Justice Department and service providers ensure all systems are functional. He confirmed a […]
# ‘n Vyf-en-dertigjarige polisiekonstabel van Eldoradopark wat deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die Gautengse misdaadbewaarder Chesnay Kepler, sal môre in die hof verskyn. Die beampte staan tereg op aanklagte van poging tot moord en die versuim om ‘n misdaadtoneel aan te meld. Opod sê die beskuldigde […]
# A 35-year-old constable from Eldorado Park Police Station arrested by the Independent Police Investigative Directorate in connection with the murder of Gauteng Crime Warden Chesnay Kepler will appear in court tomorrow. The officer faces charges of attempted murder and failing to report a crime scene. IPID says the accused was with Kepler’s boyfriend and […]
# The National Youth Development Agency has teamed up with Amapiano duo Scorpion Kings to train 150 young creatives through the National Youth Service programme. Launched alongside last night’s ‘Live with Friends’ event at Loftus Versfeld, the initiative will provide mentorship and hands-on experience in event production, coordination, and front-of-house operations. NYDA deputy chairperson Bonga […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het kommer uitgespreek oor die NERSA-Eskom-skikking, wat elektrisiteitstariewe met 8,76-persent in 2026/27 en 8,83-persent in 2027/28 verhoog. Dit sal verbruikers ‘n bykomende 54-miljard rand sal kos. SALGA waarsku dat hierdie verhogings huishoudelike armoede vererger, munisipale finansies belemmer en dienslewering in gevaar stel. In ‘n verklaring het Salga-president Bheke Stofile ‘n […]
# The Recording Industry of South Africa has announced the nominees for the 31st South African Music Awards. RiSA CEO, Nhlanhla Sibisi, says the South African Music Awards celebrate legacy, impact, and storytelling through music, not just trophies. This year’s 25 categories include Best Afro Pop Album, Best Jazz Album, and Best Collaboration. Nominees for […]
# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap werk saam met die Amapiano-duo Scorpion Kings om 150 kreatiewe jongmense deur die Nasionale Jeugdiens-program op te lei. Die inisiatief, wat tydens gisteraand se ‘Live with Friends‘-geleentheid by Loftus Versfeld van stapel gestuur is, sal mentorskap en praktiese ervaring in geleentheidsproduksie, koördinering en voorportaalbedryf bied. Die adjunkvoorsitter van die agentskap, Bonga […]
# Die platebedryf van Suid-Afrika het die benoemdes vir die 31ste Suid-Afrikaanse Musiektoekennings aangekondig. RiSA se uitvoerende hoof, Nhlanhla Sibisi, sê die SA Musiektoekennings vier nalatenskap, impak en storievertelling deur musiek, nie net trofeë nie. Vanjaar se 25 kategorieë sluit in Beste Afro-popalbum, Beste jazz-album en Beste Medewerking. Benoemdes vir die top vyf kategorieë sal […]