# A group of 153 Palestinian refugees were stuck on board a Global Airways flight for 12 hours at OR Tambo International Airport yesterday, after initially being denied entry into South Africa. The Border Management Authority says the group could not indicate the duration of their stay and did not have the customary departure stamps […]
# Die Gauteng-alliansie politieke raad verwerp die DA se mosie van wantroue teen premier Panyaza Lesufi, en beskryf dit as opportunisties en ontwrigtend. Die raad bestaan uit die ANC, SAKP, Cosatu en SANCO. Die DA beskuldig Lesufi dat hy versuim om doeltreffend te regeer, werk te skep, veiligheid te verseker en ekonomiese geleenthede te bevorder. […]
# The Gauteng Alliance Political Council has rejected the DA’s motion of no confidence against premier Panyaza Lesufi, describing this as opportunistic and disruptive. The council is made up of the ANC, SACP, Cosatu and SANCO. The DA has accused Lesufi of failing to provide effective governance, create jobs, ensure safety, and promote economic opportunities. […]
# Die vakbond Solidariteit is op 18 November in die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n dringende poging om die verwydering van sy ‘rasbanier’ deur die Johannesburgse Metropolisie te betwis. Die banier het deel gevorm van die vakbond se veldtog oor rassewette voor die G20-beraad. Anton van der Bijl van Solidariteit sê die stad het die […]
# Trade union Solidarity is heading to the High Court in Johannesburg on 18 November in an urgent bid to challenge the removal of its ‘race banner’ by the Johannesburg Metro Police Department. The banner formed part of the union’s campaign on race laws ahead of the G20 summit. Solidarity’s Anton van der Bijl says […]
# Die Brandweerdiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê brandbestryding duur voort in die Montagu-, Ashton- en De Doorns-gebiede. Die brand in die Cogmanskloofberge bokant Zolani is nie geblus nie, terwyl ‘n weerligstraal ‘n brand op die Matroosberg in De Doorns veroorsaak het. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto:
# Die opposisieleier van Zimbabwe, Job Sikhala is borgtog van tienduisend rand in die Pretoriase Landdroshof toegestaan. Die voormalige parlementslid is saam met sy bejaarde oom, Alexander Thema, in hegtenis geneem oor beweerde besit van plofstof. Intussen ontken die Nasionale Demokratiese Werkgroep dat die plofstof aan hom behoort het en noem die inhegtenisneming vermeende vuilspel. […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services says firefighting continues in the Montagu, Ashton, and De Doorns areas. The blaze in the Cogmanskloof mountains above Zolani remains active, while a lightning strike sparked a fire on the Matroosberg mountain in De Doorns. The municipality’s spokesperson, Jo-Anne Otto:
# Die waarnemende hoof van misdaadopsporing in KwaZulu-Natal, Anthony Gopaul, het die betrokkenheid van georganiseerde misdaad in die provinsie uiteengesit. Gopaul het aan die media onthul ‘n werknemer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het op 16 Januarie, Scharnick se misdaadrekords verander, en daarom glo Scharnick daar is niks op die stelsel nie. Hy het ook die […]