# Die munisipale werkersunie, Samwu, sê hy is reg bewys nadat die Stad Tshwane se aansoek om die betaling van die 2021/2022 salarisverhogings te vermy, van die hand gewys is. Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsbedingingsraad het die stad beveel om die 3,5-persent-salarisaanpassing, insluitend agterstallige betaling, binne ses maande te uit te voer. Samwu se Dumisane Magagula […]
# Die uitvoerende hoof van die Joburg-Mark, Sello Makhubela, gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die World Union of Wholesale Markets se 2025-konferensie in Brussel, Europa, van 5 tot 7 November. Hy sal optree voor meer as 300 afgevaardigdes uit 48 lande en die oorgang na die slimmark oor die waardeketting aanbied, met die klem op die […]
# Die leiers van die regering van nasionale eenheid het belowe om vinniger op te tree met munisipale toesig, jeugvaardighede en -indiensneming, voedselsekerheid en die stryd teen bendegeweld. Leiers van die tien partye het vergader vir ‘n tweedaagse wegbreeksessie by die Wieg van die Mensdom in Mogale City, Gauteng. President Cyril Ramaphosa sê die RNE […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê dringende optrede is nodig in Khayelitsha se SST-seksie, waar verbrokkelende rioolinfrastruktuur veroorsaak dat huise ineenstort. Ten minste agt sinkgate het verskyn, wat ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko’s skep en gesinne dwing om hulle huise te verlaat. Die party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om tydelike behuising vir […]
# Die DA sê die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se gemeenskapsvoeding- en ontwikkelingsentrums spreek nie net honger aan nie, maar bou ook sterker, selfstandige gemeenskappe. Die sentrums verskaf ongeveer 22-duisend maaltye per maand, skep 266 werksgeleenthede hoofsaaklik vir vroue, terwyl hulle ook vaardigheidsopleiding, huishoudelike voedseltuine en kleininkomsteprojekte aanbied. Wendy Kaizer-Philander van die DA het […]
# Acting Ekurhuleni mayor Jongizizwe Dlabathi says the level of lawlessness in Reiger Park is unabated and uncontrollable. This follows the killing of six people in a drive-by shooting in the area over the weekend. The acting mayor visited the families of the deceased on Monday. The motive for the attack is still unknown, and […]
# ‘n Valke-offisier Sabelo Nkosi sê hy is gedwing om ‘n groot operasie in Noordwes te laat vaar om die inhegtenisneming van die vermeende ‘Groot Vyf’-misdaadbaas Katiso “KT” Molefe in Sandton verlede Desember te verifieer. In getuienis voor die Madlanga-kommissie sê Nkosi hy is deur ‘n senior offisier, Valke-brigadier Lesiba Mokoena, opdrag gegee om te […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says stronger ties between civic groups and provincial legislatures are vital for rebuilding public trust in governance. At a recent symposium in Cape Town, OUTA and the Western Cape provincial parliament pledged continued collaboration to ensure public input has a real impact and contributes to greater accountability and transparency. […]
# The DA has urged Parliament’s Electricity Committee to reprimand the National Energy Regulator of South Africa following the Gauteng High Court ruling that its 2025/26 municipal electricity tariff process is unconstitutional. The DA’s Kevin Mileham criticised NERSA for repeated failures, including flawed cost-of-supply calculations, and welcomed the court-mandated timelines and public consultation model. He […]