# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says the establishment of the Political Killings Task Team was not politically motivated but an executive decision to address rising political murders in the province. Testifying before Parliament’s ad hoc committee investigating allegations of political interference in policing, Mkhwanazi said the team was formed following president Cyril Ramaphosa’s 2018 […]
# Die Madlanga Kommissie van Ondersoek het ‘n Reël 3-kennisgewing aan die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi uitgereik, om hom in kennis te stel dat hy betrek word en dat hy die reg het om aangehoor te word. Dit beteken hy het die reg om op bewerings te antwoord nadat sy naam genoem is. Die hoof van […]
# Solidariteit Helpende Hand sê die wanorde in die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe digitale befondsingstelsel, Grantor, dui op ‘n dieper bestuurskrisis. Die digitale platform van 5,1-miljoen-rand het tegniese gebreke ondervind wat kan lei tot die sluiting van honderde welsynsorganisasies. Woordvoerder Hannes Noëth sê sentralisering het misluk en samewerking is noodsaaklik. Hy sê […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie sal toesigbesoeke aflê in Noordwes en KwaZulu-Natal. Die besoeke sluit ‘n inspeksie van die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika by Pelindaba in om energie-infrastruktuurontwikkeling en belyning met nasionale doelwitte te assesseer. Die voorsitter, Nonkosi Mvana, sê die toesigbesoeke verseker doeltreffende monitering van vordering in die energiesektor. Die program […]
# The Madlanga Commission of Inquiry has issued a Rule 3 notice to North West businessman Brown Mogotsi, informing him of being implicated and he has the right to be heard. This grants him the right to respond after evidence presented implicated him. Testimony from Crime Intelligence boss Dumisani Khumalo linked Mogotsi to criminal figures […]
# Solidariteit Helpende Hand says the disarray surrounding the Gauteng Department of Social Development’s new digital funding system, Grantor, exposes a deeper governance crisis. The 5.1-million-rand platform has suffered technical failures, leaving hundreds of welfare organisations facing possible closure. Spokesperson René Roux says centralisation has failed, and collaboration is key. Roux says the organisation urges […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik vir dele van Limpopo vir vandag en môre. Inwoners kan swaar donderstorms, sterk rukwinde, en vloede in sommige laagliggende gebiede verwag. Die woordvoerder van die Provinsiale Department van Vervoer en Gemeenskapveiligheid, Tidimalo Chuene, moedig motoriste aan om versigtig te bestuur, oorstroomde paaie en brûe te vermy, […]
# Die Stad Johannesburg het die proses hervat om registrasies, aansoeke en informele handelspermitte in die stad uit te reik. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling, Nomoya Mnisi, sê die proses sal in die middestad begin en dan na ander areas uitgebrei word. Die projek sal informele handelaars reguleer en ondersteun as deel van die stad […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Cilliers Brink, het belowe om die Hammanskraal-skoonwaterprojek te voltooi en die watertenkwa-mafia aan te pak. Brink sê ‘n jaar nadat die burgemeester, Nasiphi Moya, verkies is, worstel inwoners steeds met ‘n gebrek aan drinkbare water, ten spyte van groot vordering onder die vorige DA-geleide koalisie. Hy gee die […]