# The Freedom Front Plus has expressed concern about the failure of the Ekurhuleni Metropolitan Police Department to meet its income targets. This is evident in the latest unaudited financial and performance results report for the fourth quarter of the 2024/2025 financial year. The FF Plus’ Riaan van Zyl says, according to the report, the […]
# The EFF in the Northern Cape says it condemns the lack of transparency around the resignation of Health MEC Maruping Lekwene. His resignation reportedly followed an investigation by the Health Ombudsman, which found his department responsible for two deaths. Premier Zamani Saul has appointed Agriculture MEC Mase Manopole as the acting Health MEC. The […]
# Vier ANC-lede, insluitend die Wes-Kaapse sekretaris, Neville Delport, het by die DA aangesluit. Dit volg nadat die ANC se nasionale uitvoerende gesag verlede week die provinsie se verkose leierskap ontbind het. Ander lede wat by die DA aangesluit het, is die streek se uitvoerende lid, Jason Donn, en raadslede Daniel Baadjies van Bonnievale en […]
# Four ANC members, including Western Cape secretary, Neville Delport, have joined the DA. This follows the ANC’s national executive disbanding the province’s elected leadership last week. The other members who have joined the DA are regional executive member Jason Donn and ward councillors Daniel Baadjies from Bonnievale and Paul Strauss from Cederberg Municipality. DA […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se uniform tydens sy media-inligtingsessie op 6 Julie het kommer oor ‘n moontlike staatsgreep laat ontstaan. Cachalia het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê Mkhwanazi se voorkoms was kommerwekkend, veral omdat hy bewerings van politieke inmenging deur die minister van […]
# Die Verkiesingskommissie van die Wes-Kaap het munisipale tussenverkiesings vir Wyk 17 en Wyk 27 in George Plaaslike Munisipaliteit vir 21 Januarie 2026 aangekondig, na bedankings deur raadslede. ‘n Kieserregistrasienaweek sal op 15 en 16 November 2025 plaasvind, wanneer inwoners kan registreer, hul besonderhede nagaan of opdateer. Geskikte kiesers moet ‘n groen strepieskode-ID, slimkaart-ID of […]
# RISE Mzansi sê Suid-Afrika se gevangenisse is oorvol, met ongevonniste gevangenes wat aansienlik tot die krisis bydra. Mabine Seabe van die party sê volgens die Departement van Korrektiewe Dienste se 2024/25-verslag is fasiliteite 61-persent bo kapasiteit, wat 65-duisend gevangenes sonder beddens laat. Die Oos-Kaap staar die ergste oorbevolking in die gesig, met Butterworth se […]
# Die DA veroordeel die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, se stilswye terwyl die ingewandskoors-uitbreking in Hammanskraal versprei. Die party eis dat die Departement van Water en Sanitasie se toets-uitslae bekend gemaak of met onafhanklike kenners gedeel moet word. Die party waarsku dis gevaarlik om op watertenkwaens staat te maak en dring aan op infrastruktuuroplossings […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia says KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s camouflage uniform at his July 6 media briefing sparked fears of a possible coup. Cachalia told Parliament’s ad hoc committee that Mkhwanazi’s appearance was alarming, especially as he had made claims of political interference by Police minister Senzo Mchunu and links to criminal […]