# Die regering sê hy het noodoproepe ontvang om 17 Suid-Afrikaanse mans te help om terug te keer huis toe nadat hulle in die oorloggeteisterde Donbas-streek in Oekraïne vasgekeer is. Die mans, tussen 20 en 39 jaar, is met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. Sestien van die mans […]
# Die GOOD-party sê die aantal mense wat sedert verlede maand se bekendstelling van die Veiliger Feestyd-bedrywighede in skietvoorvalle in Kaapstad dood is, het skerp toegeneem. Die afgelope twee weke is sowat 40 sterftes aangemeld wat hoofsaaklik met bendebedrywighede verband hou. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die beginsel van die Veiliger Feestyd-program is goed, […]
# Die Departement van Paaie en Vervoer van Gauteng sê hy is steeds besig om verkeersbestuur en infrastruktuur van paaie te verbeter. Aansienlike vordering is gemaak by die Rooihuiskraal/N14 afrit-projek in Centurion. Die woordvoerder van die departement, Lesiba Mpya, sê verskeie kruisings langs die M43 is tans ten volle in gebruik, hoewel daar vandalisme by […]
# Government says it has received distress calls for assistance to return home 17 South African men, between the ages of 20 and 39 years old, who are trapped in the war-torn Ukrainian region of Donbas. They were lured to join mercenary forces involved in the Ukraine-Russia war under the pretext of lucrative employment contracts. […]
# The City of Tshwane says its billing system has now been reprogrammed to ensure that cleansing charges are only applied to properties that do not receive municipal waste collection services. A bulk adjustment process was implemented last month, impacting eleven-thousand-862 accounts that were incorrectly billed. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says these accounts have now been […]
# Die Vryheidsfront Plus het kommer uitgespreek oor die Ekurhuleni-metropolisie se versuim om inkomste-teikens te haal. Dit is volgens die jongste ongeouditeerde finansiële en prestasie-uitslae vir die 2024/2025-boekjaar se vierde kwartaal. Riaan van Zyl van die VF Plus sê volgens die verslag was die departement se teiken ʼn inkomste van meer as 203-mijoen-rand vir boetes […]
# The Gauteng Department of Roads and Transport says it continues to intensify efforts to enhance traffic management and road infrastructure. Significant progress has been reported on the Rooihuiskraal/N14 off-ramp project in Centurion. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says several intersections along the M43 are currently fully operational; however, inspections have identified that certain intersections […]
# The GOOD Party says the number of people killed in shooting incidents in Cape Town has spiralled since the launch of the Safer Festive Season operations last month. There have been about 40 deaths, mostly gang-related, reported over the past two weekends. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says the principle of the Safer Festive […]
# Die EFF in die Noord-Kaap sê hy veroordeel die gebrek aan deursigtigheid by die bedanking van die LUR van Gesondheid, Maruping Lekwene. Dit volg na wat berig word op ‘n ondersoek van die Ombudsman van Gesondheid wat bevind het sy departement is vir twee sterftes verantwoordelik. Premier Zamani Saul het die LUR van Landbou, […]