# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die afbrand van geboue en ontwrigting van studies by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap is diep kommerwekkend en kan nie geregverdig word nie. Studente betoog sedert Maandag by die Alice-kampus oor die visekanselier, Sakhela Buhlungu, se beweerde versuim om wanbestuur by die instelling te hanteer. Die […]
# Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, advokaat Andy Mothibi, sê hulle beplan om sowat 900-miljoen-rand te verhaal van die sindikaat wat betrokke was by die verduistering van miljarde uit die Tembisa-hospitaal deur middel van bedrieglike verkrygingskemas. Luukse motors was onder die items wat gister tydens ‘n klopjag uit ‘n herehuis in Sandton gekonfiskeer is […]
# The City of Tshwane says it is working to address past underinvestment at the Tshwane Fresh Produce Market, and to enable farmers and traders to work in a safe, clean and efficient space. In August, a court ordered the metro to ensure the market is fire and smoke detection compliant, and purchase generators and evaporator […]
# Education activist, Hendrick Makaneta, says the burning of buildings and disruption of learning at the University of Fort Hare in the Eastern Cape is deeply troubling and cannot be justified. Students have been protesting at the Alice campus since Monday over Vice-Chancellor Sakhela Buhlungu’s alleged failure to deal with mismanagement at the institution. The […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal nie enige bespiegeling oor die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, duld nie. Die 58-jarige is oorlede nadat hy verlede week van die 22ste verdieping van die Hyatt Hotel in Parys geval het. Mbalula het Donderdag buite Mthethwa se huis in KwaMbonambi, noordelike […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n dringende interdik deur CODETA teen die sluiting van sekere taxiroetes en -staanplekke in die provinsie van die hand gewys. ‘n 30-dae lange sluiting van taxiroetes tussen Mfuleni, Khayelitsha en Somerset-Wes is van 17 September afgedwing na taxi-verwante skietvoorvalle. Die LUR vir Provinsiale Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die hof het […]
# The Special Investigating Unit head, advocate Andy Mothibi, says they plan to recover around 900-million-rand from the syndicate involved in syphoning off billions from the Tembisa Hospital through fraudulent procurement schemes. Luxury cars were among the items seized from a mansion in Sandton linked to Tembisa Hospital tender mogul, Hangwani Maumela, during a raid […]
# Die DA sê die onmiddellike staking van alle bedrywighede by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap is kommerwekkend. Dit volg op gewelddadige betogings by die Alice-kampus, wat daartoe gelei het dat verskeie geboue aan die brand gesteek is. Studente betoog sedert Maandag en eis dat die VSR-verkiesings in die maand gehou word, […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula says the party will not be entertaining any speculation on the death of South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. The 58-year-old died after falling from the 22nd floor of the Hyatt Hotel in Paris last week. Speaking outside Mthethwa’s home in KwaMbonambi, northern KwaZulu-Natal, on Thursday, Mbalula said […]