# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om privaat grond te koop vir die inwoners van die Siyangena-plakkerskamp in Philippi. Siyangena is in 2018 op privaat grond gevestig en is die tuiste van sowat 800 huishoudings, veral agterplaasbewoners van Philippi, Nyanga en Gugulethu. GOOD se woordvoerder, Axolile Notywala, sê die inwoners het steeds nie basiese […]
# Die Stad Kaapstad het ʼn amptelike ooreenkoms onderteken om by 17 ander stede aan te sluit wat saam met die Instituut vir Globale Haweloosheid werk om haweloosheid te bekamp. Die instituut het in 2017 die eerste Vanguard-stede-samewerkingsgroep gestig. Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdiens en Gesondheid, Francine Higham, sê die doel is om plaaslike kundigheid […]
# The GOOD Party is calling on the City of Cape Town to buy privately owned land for the residents of Siyangena Informal Settlement in Philippi. Siyangena was established in 2018 on privately owned land and is home to roughly 800 households, primarily former backyard dwellers from Philippi, Nyanga, and Gugulethu. GOOD’s Axolile Notywala says […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap sê geringe spore van ‘n smeerbare en taai blink, donker stof is die afgelope paar weke langs strande aan die Tuinroete se kuslyn opgemerk. Die oorsprong is onbekend. Die munisipale woordvoerder, Herman Pieters, sê wanneer hierdie voorvalle ter see voorkom, is die Nasionale Departement van Vervoer verantwoordelik om die […]
# Die Stad Tshwane sê sy rekeningstelsel is nou hergeprogrammeer om seker te maak skoonmaakkoste is net van toepassing op eiendomme wat nie munisipale afvalverwyderingdienste het nie. ‘n Grootskaalse aanpassingsproses is verlede maand ingestel en elf-duisend-862 rekenings was verkeerd. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die rekenings is nou reggestel en kliënte sal die […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê hy het deur die Vergoedingsfonds 68 eise ontvang wat verband hou met die gebou-ramp in George. Vyftien is van Suid-Afrikaners en 53 van buitelandse burgers. Vier-en-dertig bouwerkers is in Mei verlede jaar dood toe ‘n vyfverdiepinggebou in aanbou ingetuimel het. Die departement sê die naasbestaandes van 28 […]
# The City of Cape Town has signed a formal Memorandum of Agreement joining 17 others working with the Institute for Global Homelessness, to reduce the number of people sleeping on the streets. The Institute of Global Homelessness launched the first Vanguard Cities cohort in 2017. Mayoral committee member for Community Service and Health, Francine […]
# The Garden Route District Municipality in the Western Cape says minor traces of a smearable and sticky sheen-like dark substance have been found on several beaches along the Garden Route coastline in recent weeks. The exact source remains unknown. The municipality’s spokesperson, Herman Pieters, says when these incidents occur at sea, the National Department of […]
# The Department of Employment and Labour says it has received 68 claims related to the George building collapse through the Compensation Fund. Fifteen of these are from South Africans and 53 are from foreign nationals. Thirty-four construction workers lost their lives when a five-storey partially built structure caved in last May. The department says […]