# Die Stad Johannesburg het die Groter Johannesburg Omgewingsforum in vennootskap met Pikitup geskep. Die forum bring elf plaaslike koöperasies van regoor die metro bymekaar, wat elk ‘n aktiewe rol speel in herwinning, die skoonmaak van riviere en strome en omgewingsopvoeding. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewings- en Infrastruktuurdienste, Jack Sekwaila, sê die forum sal ook pogings […]
# The DA in the Western Cape has welcomed the recent approval of the Financial Recovery Plan for Theewaterskloof Municipality. The plan sets out a structured pathway to financial stability and improved service delivery through three distinct phases. These are urgent interventions to prevent complete collapse, address underlying governance and institutional weaknesses, and build long-term stability and growth. The DA’s Leon van […]
# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasiedirektoraat het meer as 15,3-miljoen-rand bestee om gevandaliseerde of gesteelde infrastruktuur tussen Julie 2024 en Junie vanjaar te herstel en te vervang. Dit sluit kritieke items in soos krane in informele nedersettings, rioolmangatdeksels, watermeters, sowel as klep- en brandkraandeksels. Burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die […]
# The City of Johannesburg has launched the Greater Johannesburg Environmental Forum in partnership with Pikitup. The Forum brings together eleven local cooperatives from across the metro, each playing an active role in recycling, stream cleaning, and environmental education. Mayoral Committee Member for Environment and Infrastructure Services, Jack Sekwaila, says the forum will also support broader sustainability efforts, […]
# Die Cullinan-Landdroshof in Pretoria het borgtog van twee-duisend-rand elk toegestaan aan twee taxi-operateurs, wat daarvan beskuldig word dat hulle vyf mans gemartel en doodgebrand het. Masipa Victor Maepa en Job Matsobane Magongwa staan tereg op vyf aanklagte van moord, vyf aanklagte van ontvoering en vyf aanklagte van aanranding. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, […]
# Die polisie in Limpopo het ‘n tiende verdagte in hegtenis geneem wat vermoedelik deel is van ‘n berugte sindikaat agter ‘n vlaag bomaanvalle op kitsbanke in die provinsie in 2023 en 2024. Die jongste inhegtenisneming volg ná ‘n voortgesette intelligensie-gedrewe operasie deur die provinsiale opsporingspan. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ‘n 50-jarige man is […]
# Die George-munisipaliteit sê die jaarlikse GO GEORGE-passasierstevredenheidsopname begin Maandag. Die algehele uitwerking sal in drie hoofareas gemeet word, naamlik makro-ekonomiese, vervoer-ekonomiese en sosio-ekonomiese uitwerking. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê landmeters sal GO GEORGE-handelsmerk-identifikasiekaarte dra wat die persoon se foto en ID-nommer toon:
# The City of Cape Town’s Community Services and Health Directorate supported 19 artists, who showcased their work during a recent exhibition at the SA Sendinggestig Museum in Long Street. The exhibition is the first of three set to take place before the end of the year. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine […]
# Die Stad Tshwane sê hy werk met Rand Water saam om die watertoevoer na Ga-Rankuwa, Klipgat, Winterveld en omliggende gebiede te herstel. Wateronderbrekings in die gebiede kom voor weens ‘n tegniese fout in die toevoerstelsel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens sal tydelike verligting aan die betrokke gebiede bied totdat die toevoer […]