# The Freedom Front Plus says it is concerned that the City of Tshwane has still not implemented transparent contracts and proper tender processes at the Tshwane Fresh Produce Market. In August, the metro was found guilty of contempt of court for not complying with an October 2022 judgment, which ordered it to upgrade and […]
# ‘n Professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Marichen van der Westhuizen, ondersoek sedert 2012 hoe musiek, dans, fotografie en storievertelling instrumente kan wees vir maatskaplike samehorigheid en insluiting. Sy lewer volgende week haar intree-rede wat die viering van akademiese prestasie genoem word. Van der Westhuizen sê haar opvoeding tydens apartheid in Oudtshoorn het […]
# Die Stad Tshwane het 65 onwettige strukture verwyder wat langs die M17-pad in Mbopane gebou is, met sommige wat geïdentifiseer is as brandpunte vir onwettige bedrywighede soos dwelmverkope. Die verwydering was deel van die breër Re A Spana-versnelde diensleweringsprogram, wat gemik is op hutte en stalletjies wat sedert die vroeë 1990’s die stasiegebied oorgeneem […]
# Kaapstad is een van TimeOut se 20 beste plekke om tussen Oktober en Februarie te besoek. Dit is omdat lande in die Noordelike Halfrond in dié tyd kouer weer ervaar. Sharm-el-Sjeik in Egipte, bekend vir sy turkoois water en wolklose blou hemel feitlik heeljaar, is boaan die lys. Namibië is tweede, gevolg deur Ciprus, […]
# The City of Tshwane has removed 65 illegal structures built along the M17 Road in Mbopane, with some identified as hubs for illicit activities like drug sales. The removal was part of the broader Re A Spana accelerated service delivery programme, targeting shacks and trading stalls that have encroached on the station area since the early […]
# ‘n Inisiatief, onder leiding van die wêreldreus Diageo Suid-Afrika in vennootskap met die Universiteit van Johannesburg, sal gasvryheidstudente waardevolle werkservaring by sommige van die top Johannesburgse ondernemings bied. Die Leer vir die Lewe-program is saamgestel om studente toe te rus met noodsaaklike praktiese vaardighede en bedryfskennis oor toerisme, gasvryheid en voedsel- en drankdienste. Die […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê GO GEORGE het ‘n reeks aktiwiteite vir Oktober beplan ter viering van Nasionale Vervoermaand. Uitreikprogramme wat op die jeug fokus sal aandag skenk aan reëls vir passasiers en veiligheid vir die verkeer en voetgangers by busse en busstoppe. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê met ‘n styging […]
# Cape Town has been included in TimeOut’s best 20 places to visit between October this year and February 2026. This as countries in the Northern Hemisphere are experiencing colder weather during this period. Sharm El Sheikh in Egypt, known for having turquoise waters and cloud-free skies pretty much all year round, tops the list. […]
# Rand Mutual Assurance sê hulle is verbind tot die versterking van gesondheidsorginfrastruktuur, die lewering van moderne pasiëntgesentreerde sorg en die oorbrugging van die gaping tussen onderbediende gemeenskappe en gehaltegesondheidsorg. Hulle het die omvattende opgradering van 30-miljoen-rand aan Welkom se Sub-Akute Rehabilitasiehospitaal in die Vrystaat voltooi. RMA se groep-uitvoerende hoof, Mandla Shezi, sê die opgraderings […]