# The Organisation Undoing Tax Abuse says recent attacks at the University of Fort Hare in the Eastern Cape may be linked to attempts to sabotage ongoing anti-corruption efforts at the institution. The attacks destroyed millions of rands of investment, including a new student clinic and laboratories. Over 50 organisations and more than 100 individuals […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the city aims to become South Africa’s first to take over local passenger rail. This after tabling a detailed rail business plan that outlines how the network can be restored, expanded, and integrated with other public transport. The plan identifies the three most viable devolution options, all involving […]
# Die Stad Kaapstad het sy eerste hoof- hittebeampte aangestel met die stad wat stygende temperature en meer gereelde buitengewone hittevoorvalle in die gesig staar. Die stad se bestuurder vir veerkragtigheid en klimaatsverandering, Albert Ferreira, sal bewusmakingsveldtogte lei en hitteverwante ingrypings begelei, veral in kwesbare gemeenskappe. Ferreira het inwoners aangespoor om te midde van toenemende […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die plan om die Bedford Ortopediese Hospitaal in Mthatha, in die Oos-Kaap, op te knap. Die projek sal in vennootskap met die Padongelukkefonds en ander belanghebbendes uitgevoer word. Die vakbond sê die hospitaal ly lank reeds onder verbrokkelende infrastruktuur, oorvol sale en verouderde toerusting. Thami Makuzeni van die vakbond […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê onlangse aanvalle by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap kan moontlik verband hou met ‘n aanslag om voortgesette anti-korrupsiepogings by die instelling te saboteer. Die aanvalle het geboue van miljoene-rand vernietig, insluitend ‘n nuwe studentekliniek en laboratoriums. Meer as 50 organisasies en nagenoeg 100 individue het gesamentlik […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die stad wil die eerste in Suid-Afrika word om plaaslike passasierspoorvervoer oor te neem. Die stad het pas ‘n omvattende spoorwegsakeplan ter tafel gelê wat uiteensit hoe die netwerk herstel, uitgebrei en met ander openbare vervoer geïntegreer kan word. Die plan identifiseer die drie mees lewensvatbare afwentelingsmoontlikhede, […]
# The Western Cape has declared Mount David Nature Reserve, an eight-hundred-hectare sanctuary of threatened ecosystems and endangered species near Hermanus in the Overberg. Formerly known as Diepgat, it was restored over 17 years by Antony van Hoogstraten, transforming farmland into wetlands and pristine fynbos. Capenature’s Luk Folb, says critically endangered plants and the Moonlight […]
# Retired Ekurhuleni Metro Police deputy chief Revo Spies says blue lights in private hands are dangerous, as criminals can impersonate police. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Spies revealed that News24 exposed vehicles linked to businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, illegally registered as EMPD cars. He warns that blue lights put both police and […]
# Die Wes-Kaap het die Mount David Natuurreservaat as ‘n agthonderd-hektaar-reservaat vir bedreigde ekosisteme en bedreigde spesies verklaar. Die reservaat, naby Hermanus in die Overberg, was voorheen bekend as Diepgat en is oor 17 jaar deur Antony van Hoogstraten herbou, met landbougrond wat in vleilande en ongerepte fynbos omskep is. Luk Folb van CapeNature sê […]