# Francois Rossouw is aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar vir 2025. Hy bestuur ‘n tafeldruifplaas van 300-hektaar by De Doorns in die Hexriviervallei. Die toekenning vier leierskap en uitnemendheid in landbou. Rossouw sal die provinsie later vanjaar in die nasionale kompetisie verteenwoordig. Mogale Sebopetsa van die provinsie se departement van Landbou […]
# Die Stad Tshwane sê hy neem met kommer kennis van ʼn misleidende boodskap op sosiale media wat klante verkeerdelik waarsku oor ʼn kragonderbreking wat vandag in Pretoria beplan word. Volgens die boodskap word ʼn transformator afgesit wat inwoners, sakeondernemings en die omgewing sal raak en waarsku hulle om dringend voorbereidings te tref om ontwrigting […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says they will ask Police minister Senzo Mchunu to expand his proposal for more powers for municipal police. The Minister this week published new draft regulations for expanded municipal policing powers. Hill-Lewis says they welcome the minister’s willingness to expand municipal policing powers, but the draft regulations are far […]
# Cape Town’s brightest minds has been celebrated at the Western Cape Innovation Awards 2025, hosted by the Cape Chamber of Commerce. Fourteen awards honoured innovators in business, technology, sustainability, and civil society. Highlights included Cubespace’s satellite tech used by NASA, Zerocrete’s low-carbon concrete, and the City of Cape Town’s streamlined business programme. The event […]
# Cryochem, ʼn buitebandherwinningsaanleg in Newcastle, KwaZulu-Natal, het sowat sewe-miljoen-rand se staatshulp ontvang. Die maatskappy gebruik die proses van pirolise om ou motorbande in brandstof, koolswart en metale te verander. Die onderneming het ʼn personeel van 20 en soek meer masjinerie om produksie te vergroot en globaal mee te ding. Die KwaZulu-Natalse wetgewer se Lewensgehaltekomitee […]
# City Power doen ‘n beroep op alle behoeftige huishoudings regoor Johannesburg wat vir gratis basiese elektrisiteit kwalifiseer, om vir die program te registreer. Die inisiatief wil kliënte wat kwalifiseer maandeliks van gratis eenhedee elektrisiteit voorsien. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit is deel van ‘n omvattende benadering om kwessies te pak oor […]
# Die GOOD-party sê Kaapstad se gewysigde konsepbegroting is steeds onbekostigbaar en vol foute. Die party sê die metro moes dele van sy oorspronklike begroting aanpas. GOOD-woordvoerder Anton Louw sê die paar toegewings sou nie moontlik gewees het sonder volgehoue pogings van Kapenaars nie. Hy sê die publiek kan nog vandag kommentaar lewer op die […]
# The City of Tshwane says it has noted with concern a misleading message circulating on social media, falsely cautioning customers about a blackout in Pretoria scheduled for today. According to the message, a transformer will be shut down, which will impact residents, businesses and the environment, necessitating urgent preparations by residents and businesses to […]
# Gauteng police arrested three suspects for drug trafficking at OR Tambo International Airport in just one week. A Nigerian national was arrested on arrival from São Paulo, Brazil, en route to Nigeria. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says he had ingested more than 70 cocaine-filled bullets. She says a Brazilian was intercepted after landing […]