# The Tshwane Metro Police Department says it is continuing to demonstrate its unwavering commitment to upholding the rule of law and ensuring the safety and security of all residents. This past week, TMPD conducted a by-law enforcement operation in Eersterust, focusing on small businesses. Mayoral committee member for Community Safety, Hannes Coetzee, says the […]
# ActionSA sê die DA se bewerings dat die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sedert 2023 ‘n onbetaalde munisipale rekening van 46-duisend-rand uitstaande gehad het is vals, misleidend en polities gemotiveerd. Volgens die DA het Moya erken dat sy vanaf 2023 die metro uitstaande tariewe en belasting verskuldig is. Henriette Frohlich van ActionSA sê dit […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, stel vandag die Funda Uphumelele Nasionale Opname in Pretoria bekend. Die veldtog sal Suid-Afrika se eerste omvattende prentjie skep van leesuitkomste in lae grade in al elf gesproke amptelike tale. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die opname is deel van ʼn groter veldtog om seker […]
# The City of Cape Town says the hot weather over summer promotes the spread of germs, and this increases the number of children who get sick with diarrhoea and dehydration, especially during November and May. Dehydration is a common side effect of diarrhoeal disease and can be dangerous, especially for babies and young children. Mayoral […]
# Die JG Zuma-stigting sê om oudpresident Jacob Zuma deur sy kinders te vervolg, is wreed en lafhartig. Duduzile Zuma-Sambudla se verhoor vir aanhitsing tot terrorisme en openbare geweld wat verband hou met die betogings in Julie 2021 begin vandag in die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof. Haar pa se korrupsiesaak sal volgende maand hervat word. Die stigting […]
# Die Gautengse regering veroordeel die vandalisme aan die pas-geïnstalleerde G20-uithangborde naby Nasrec, waar die G20-leiersberaad volgende naweek afskop. Straatligte en verkeersligte langs die R55-roete is ook beskadig. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hierdie moedswillige optrede is daarop gemik om smeerveldtogte te bevorder wat buitelandse samesweringsteorieë en ʼn sekere negatiewe narratief oor Suid-Afrika versprei:
# ActionSA’s Ekurhuleni mayoral candidate, Xolani Khumalo, will be officially sworn in as a councillor in the City of Ekurhuleni today. He is the former host of crime-busting TV show Sizok’thola, which aims to eradicate drugs in communities. ActionSA’s spokesperson, Matthew George, says as a councillor, Khumalo will gain first-hand experience of the municipality’s systems, operations […]
# Die brandweerdiens van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê die brand in die Cogmanskloofberge bo Montagu en Ashton bly aktief. Die brand, wat Donderdagmiddag in die veld bo Zolani begin het, het aanvanklik versprei na CapeNature-bestuurde grond op die bergpieke. Van daar het dit langs die rant en tot aan Montagu se kant van die berge […]
# ActionSA says the DA claims that Tshwane mayor, Nasiphi Moya, recently had a 46-thousand-rand unpaid municipal bill outstanding from 2023, are false, misleading, and politically motivated. According to the DA, Moya admitted to owing the metro outstanding rates and taxes from 2023. ActionSA’s Henriette Frohlich says this is a fabrication based on the distortion of unlawfully […]