# The Truth and Reconciliation Commission’s spokesperson, Lionel Adendorf, says the Khampepe Commission of Inquiry will assist in bringing closure to 25 families still seeking justice. The commission begins its work in Johannesburg today, investigating alleged political interference in apartheid-era prosecutions. Adendorf says it is vital to uncover why the National Prosecuting Authority and the […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die eerste Wes-Kaapse Beleggingsberaad het die kern-visie van die provinsie se Groei-vir-Werk-strategie omvat. Ses belangrike beleggingsverklarings ter waarde van altesaam 50-miljard-rand is tydens die beraad gemaak. Die provinsie se ekonomie het verlede jaar met 0,5-persent gegroei wat dieselfde as die nasionale gemiddeld […]
# Die Stad Tshwane het ‘n groot elektrisiteitskapitaalprojek in Olievenhoutbosch aan die kontrakteur oorhandig. Dit is die begin van ‘n noodsaaklike infrastruktuur-herstelprojek wat daarop gemik is om die kragvoorsiening aan Olievenhoutbosch en aangrensende gebiede bestendig te maak. Die plaaslike substasie, wat in 2017 verniel is, is reeds etlike jare buite werking. Dit maak groot dele […]
# Tshwane se metropolisie sê hy gaan voort met sy onverbiddelike pogings om die oppergesag van die reg en alle inwoners se veiligheid en sekerheid te verseker. Die departement het die afgelope week ʼn verordening-afdwingingsoperasie uitgevoer in Eersterust en op klein sakeondernemings gefokus. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê daar is beslag gelê op […]
# The City of Tshwane has handed over to the contractor a major electricity capital project in Olievenhoutbosch. This marks the beginning of a crucial infrastructure recovery project aimed at stabilising electricity supply to Olievenhoutbosch and neighbouring areas. The Olievenhoutbosch substation, which was vandalised in 2017, has been out of operation for several years, leaving large […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC, Ivan Meyer, says the inaugural Western Cape Investment Summit articulated the core vision of the province’s Growth for Jobs Strategy. Six major investment declarations with a total investment value of 50-billion-rand were made during the summit. In 2024, the provincial economy grew by 0.5 percent, matching […]
# ActionSA se burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni, Xolani Khumalo, word vandag amptelik ingehuldig as raadslid. Hy is die voormalige aanbieder van die teen-misdaad TV-program Sizok’thola, wat daarop gemik is om dwelms in gemeenskappe uit te wis. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê as raadslid sal Khumalo eerstehandse ervaring opdoen van die munisipaliteit se stelsels, bedrywighede en […]
# Die Stad Kaapstad sê die warm somerweer bevorder die verspreiding van kieme, wat beteken meer kinders word tussen November en Mei siek met diarree en ontwatering. Ontwatering is ʼn algemene newe-effek van siektes met buikloop en kan veral vir babas en jong kinders gevaarlik wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê […]
# Die GOOD-party vra die nuwe Wes-Kaapse kinderkommissaris, Sarah Roberts, om ʼn vyfjaarstrategie te ontwikkel wat op drie kwessies fokus. Hierdie fokuspunte is honger en voedselonsekerheid, afknouery en seksuele oortredings deur jong seuns en selfs onderwysers by skole. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê kinders, en veral jong meisies wat seksuele teistering deur medeleerders of […]