# Die eerste Afrika Water en Sanitasie Tegniese Konferensie het in Boksburg, oos van Johannesburg, begin. Die driedaagse beraad bring munisipaliteite, waterrade en die Departement van Water en Sanitasie bymekaar en het ten doel om praktiese oplossings vir Afrika se water- en sanitasie-uitdagings te vind. Die uitvoerende hoof van die Umgeni-Tugela Waterraad, Sandile Mkhize, sê […]
# Die borgtogverhoor van die Zimbabwiese opposisieleier Job Sikhala en sy medewerker Alexander Thema vind Woensdag in die Pretoriase landdroshof plaas. Die twee is verlede Vrydag langs die N14-snelweg in hegtenis geneem kort nadat hulle die Kgosi Mampuru-gevangenis, op pad na Johannesburg, verlaat het. Hulle word aangekla van beweerde besit van plofstof, met die polisie […]
# Zimbabwean opposition leader Job Sikhala and associate Alexander Thema are set to have their bail hearing on Wednesday in the Pretoria Magistrate’s Court. The pair were arrested last Friday along the N14 highway shortly after leaving the Kgosi Mampuru Correctional Centre, en route to Johannesburg. They face charged of alleged possession of explosives, with […]
# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op hoë gereedheidsgrondslag gebring nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ‘n vlak vier-waarskuwing vir ernstige donderstorms vir vandag en môre uitgereik het. Newcastle is gister getref deur swaar reën en hael, wat oorstromings en skade aan paaie, huise, besighede en regeringskantore veroorsaak het. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en […]
# Die FW de Klerk-stigting het bewerings deur die president van Amerika, Donald Trump en sy minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, verwerp dat Afrikaners in Suid-Afrika vervolg word. Die stigting sê hierdie bewerings van moorde en onwettige grondbesettings is vals. Hulle waarsku dat die verspreiding van sulke waninligting Suid-Afrika se reputasie en internasionale betrekkinge […]
# Die El-Shaddai Christelike Skool in Sharpeville het eksamens vir graad R tot elf opgeskort nadat ‘n graad 10-leerder na bewering sy eie lewe geneem het na afknouery. Onderwyswoordvoerder, Steve Mabona sê graad 12-eksamens gaan voort soos beplan. Mabona sê die Gautengse Departement het spanne gestuur om die gesin, leerders en personeel te ondersteun. Hy […]
# Die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika sê Kaapstad Internasionale Lughawe het een-miljoen passasiers in Oktober oorskry, ‘n mylpaal wat gewoonlik net in Desember gesien word. Die prestasie dui op ‘n sterk begin van die feestyd-reisseisoen en weerspieël groeiende vertroue in die toerisme- en lugvaartsektore. ACSA-woordvoerder Ofentse Dijoe sê hulle sal voortgaan om met vennote saam te werk […]
# Airports Company South Africa says Cape Town International Airport has surpassed one million passengers in October, reaching a milestone usually seen only in December. The achievement signals a strong start to the festive travel season and reflects growing confidence in the tourism and aviation sectors. ACSA spokesperson Ofentse Dijoe says they will continue working […]
# EL-Shaddai Christian School in Sharpeville has suspended exams for Grades R to eleven after a Grade 10 learner allegedly took his life following bullying. Education spokesperson Steve Mabona says Grade 12 exams continue as planned. Mabona says the Gauteng Department of Education has sent teams to support the family, learners, and staff. He says […]