# ‘n Raadslid van die African Independent Congress, Margaret Arnolds, is as die nuwe Speaker van die Johannesburg verkies, ná steun van die ANC-geleide koalisie. Arnolds, wat voorheen as Speaker en mees onlangs as burgemeesterskomiteelid vir Finansies gedien het, vervang Nobuhle Mthembu van ActionSA, wat verlede week uitgeskop is. Sy het Alex Christians van die […]
# Die vakbond NUMSA het bevestig dat Mercedes-Benz Suid-Afrika ‘n geskeduleerde een-maand aflegging by sy aanleg in Oos-Londen op 24 Junie begin het. Die aksie sal tot 30 Julie voortduur. Die woordvoerder van NUMSA, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit is deel van die jaarlikse produksieregstelling onder die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika en is […]
# The Judicial Service Commission has recommended Gauteng Judge President Dunstan Mlambo for appointment as South Africa’s next deputy chief justice. This follows two days of interviews. Mlambo, praised for leading the country’s busiest court division and introducing the virtual “caselines” system, is seen as a strong contender. The position has been vacant since Mandisa […]
# African Independent Congress councillor Margaret Arnolds has been elected as the new Speaker of the Johannesburg City Council, following support from the ANC-led coalition. Arnolds, who previously served as Speaker and most recently as mayoral committee member for Finance, replaces ActionSA’s Nobuhle Mthembu, who was ousted last week. She defeated the DA’s Alex Christians, […]
# The DA in Johannesburg has opened a criminal case against Johannesburg Property Company CEO, Helen Botes, and senior officials. This follows a 2020 Special Investigating Unit report implicating Botes in breaches of the Municipal Finance Management Act. DA Joburg caucus leader Belinda Kayser-Echeozonjoku says despite legal warnings, her contract was extended again. She urges […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa has confirmed that Mercedes-Benz South Africa has implemented a scheduled one-month lay-off at its East London plant, which started from 24 June to 30 July. NUMSA spokesperson Phakamile Hlubi-Majola says this is part of annual production adjustments, not linked to US tariffs under the African Growth […]
# Die Hooggeregshof in Oos-Londen het drie mense gevonnis vir ‘n plaasaanval in 2024 op Lorain Farm in Bluewater. Die mans is skuldig bevind aan ontvoering, poging tot moord en roof. Die aanvallers het die plaaseienaar gemartel en hom vasgebind, in ‘n bad met warm water gesit en gedreig om hom in stukke te sny […]
# Die DA vra vir ‘n ondersoek na die beweerde intimidasie van Stad Johannesburg se beamptes wat die wetlikheid bevraagteken van burgemeester Dada Morero se sogenaamde bomb squad. Die party sê druk word uitgeoefen op beamptes om bevele van hierdie ongemagtigde eenheid uit te voer wat, volgens die party, geen regstatus het nie. Belinda Kayser-Echeozonjoku […]
# SANParke sê die gebruik van hommeltuie in die Krugerwildtuin in Mpumalanga en Limpopo is streng verbode ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. SANParke waarsku die ongemagtigde gebruik van hommeltuie kan die wild steur en die ervaring vir ander besoekers bederf. Enigiemand wat sonder toestemming ‘n hommeltuig die lug instuur, sal in hegtenis […]