# ActionSA’s mayoral candidate for Ekurhuleni, Xolani Khumalo, says his years as a community activist have taught him the realities of combating crime on the ground. He was officially sworn in as a councillor in the metro on Monday, a move the party says will give him much-needed governance experience ahead of the local government […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê hulle het die strategie teen bendegeweld hersien. Hy het gister ʼn hoëvlak-afvaardiging van die polisie na Westbury en Reigerpark gelei. Sewe tieners is verlede maand in Westbury geskiet en twee is dood toe gewapende mans op ʼn vermeende dwelmhuis losgebrand het. Vroeër die maand is ses […]
# Die Suid-Afrikaanse akteur Jonathan Pienaar is gister in sy slaap in sy huis in Auckland Park, Johannesburg, oorlede. Hy was 63. Pienaar is veral bekend vir sy rolle in Yizo Yizo, Binnelanders, Roots en Isidingo. Hy het ook in talle Suid-Afrikaanse en internasionale films verskyn, insluitend Blood Diamonds, Dollars and White Pipes, Wild at […]
# Die regering het ‘n lening van 15,91-miljard-rand van die Wêreldbank se Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling verkry. Die ses jaar lange Suid-Afrikaanse Metro-sakediensteprogram is daarop gemik om die aanspreeklikheid, finansiële gesondheid en operasionele prestasie van noodsaaklike stedelike dienste in die land se agt grootste metropolitaanse munisipaliteite te verbeter. Dit sluit in Johannesburg, Kaapstad, […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia says they have revised the anti-gang violence strategy. He led a high-level police delegation to Westbury and Reiger Park yesterday. Last month, seven teenagers were shot in Westbury, and two died when gunmen opened fire at a suspected drug den. Earlier this month, six people in Reiger Park were killed […]
# South African actor Jonathan Pienaar passed away in his sleep at his home in Auckland Park, Johannesburg, on Monday. He was 63. Pienaar is best known for his roles in Yizo Yizo, Binnelanders, Roots, and Isidingo. He also appeared in numerous South African and international films, including Blood Diamonds, Dollars and White Pipes, Wild […]
# Government has secured a 15.91-billion-rand loan from the World Bank’s International Bank for Reconstruction and Development. The six-year South Africa Metro Trading Services Programme aims to improve the accountability, financial health, and operational performance of essential urban services in the country’s eight largest metropolitan municipalities. These include Johannesburg, Cape Town, eThekwini, and Buffalo City. Minister of Finance […]
# AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek nadat die eerste sitting van die Khampepe-kommissie tot 26 November uitgestel is. Die kommissie wat gister in Pretoria sou begin, is in die lewe geroep om vertragings in die vervolging te ondersoek van misdade wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie geïdentifiseer is. Kallie Kriel van AfriForum sê families van […]
# Die DA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, gebruik die Departement van e-Regering om sy gemeenskapsveiligheidsprojekte te befonds. Die party beweer dat meer as 170-miljoen-rand bestee is aan items soos e-paniekknoppies, geslotekringtelevisie-kameras en hommeltuie, wat deur die Departement van Gemeenskapsveiligheid moes betaal word. Michael Waters van die DA sê dit mag moontlik die […]