# Retired Ekurhuleni Metro Police deputy chief Revo Spies has revealed that many officers were never properly vetted. Testifying before the Madlanga commission of inquiry, Spies said Parliament’s portfolio committee on Policing raised concerns in 2020 and 2021 about missing criminal checks. He emphasised that despite a national forum agreement on uniform vetting, Ekurhuleni’s 2022 […]
# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens het vordering gemaak om die brand in Cogmanskloof bo Ashton en Montagu in bedwang te hou. Die brand het Donderdagmiddag in die veld bo Zolani uitgebreek en aanvanklik na Cape Nature se grondgebied op die bergspits versprei voor dit na Montagu se kant van die berg beweeg het. Die […]
# Die polisie sê die moordverdagte broers Siyabonga en Malusi Nzimande, wat vanoggend uit Eswatini uitgelewer is, hou ‘n groot gevaar vir die samelewing in. Woordvoerder Athlenda Mathe sê die polisie het sterk bewyse wat hulle met drie moordsake verbind, insluitend dié op die kletsrymer Kiernan ‘AKA’ Forbes en Tebello ‘Tibz’ Motsoane. Mathe beskryf hulle […]
# Police spokesperson Athlenda Mathe says murder-accused brothers Siyabonga and Malusi Nzimande, extradited from Eswatini this morning, are a high risk to society. She insists police have strong evidence linking them to three murder cases, including those of rapper Kiernan “AKA” Forbes and Tebello “Tibz” Motsoane. Mathe describes the pair as contract killers who must […]
# ‘n Hoërisiko-polisiespan het op die King Shaka-lughawe in KwaZulu-Natal aangekom met die uitgelewerde Nzimande-broers. Siyabonga en Malusi Nzimande word van moord aangekla. Hulle het vanoggend onder swaar bewaking vanaf die King Mswati Internasionale Lughawe in Eswatini vertrek. Hulle staan tereg op verskeie moordaanklagte, onder andere op die kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe […]
# A high-risk police team have arrived at the King Shaka Airport in KwaZulu-Natal with the extradited Nzimande brothers. The murder-accused Siyabonga and Malusi Nzimande departed King Mswati International Airport in Eswatini under heavy guard this morning. The pair face multiple murder charges, including the killing of rapper Kiernan “AKA” Forbes. Police spokesperson Athlenda Mathe […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services has made progress in containing the Cogmanskloof fire above Ashton and Montagu. The fire started in the veld above Zolani last Thursday afternoon, initially spreading into CapeNature-managed land on the mountain peaks. It then spread along the ridge and onto the Montagu side of the mountains. The […]
# Altesaam 291 verdagtes is die afgelope week in Kaapstad vasgetrek vir verskeie oortredings. Een was ʼn dronk bestuurder wat in FW de Klerk-boulevard teen ʼn verkeersvoertuig gebots het. Hy het ʼn vriend gebel om na die toneel te kom, maar dié was met sy aankoms ook dronk. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP […]
# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg werk nie tans teen sy volle vermoë nie. Dit is weens die swak, troebel gehalte van onverwerkte water ná die onlangse swaar reën. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê volle produksie sal hervat sodra die watergehalte verbeter tot op ʼn aanvaarbare vlak waar dit gesuiwer kan word: