# Die Standard Bank Joy of Jazz het die kunstenaars van sy driedaagse fees aangekondig. Die sterbelaaide program sluit in die Grammy-wenner Esperanza Spalding, die Suid-Afrikaanse pianis Thandi Ntuli, die Afro-popsensasie Tresor, en die hoog aangeskrewe Ababhemu-kwartet. Meer as 50 kunstenaars sal op vier verhoë deelneem aan die fees in sy 26ste jaar met onverbeterlike […]
# Tshwane se stadsraad het die skepping van ‘n advieskomitee vir ekonomiese groei van 3,9 persent goedgekeur. Dit is om kundige leiding en ondersteuning te bied met die instelling van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie. Die burgemeester, Nasiphi Moya, se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die strategie is vroeër vanjaar aanvaar en stel ekonomiese groei van 3,9-persent […]
# Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis says the reinstatement of the rail central line is a key milestone towards the future devolution of passenger rail services to the metro. The central line has been shut down for four years due to cable theft and vandalism. Its reopening comes after extensive repair work on stations, substations and […]
# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn stuk grond van twee hektaar langs die Jubilee-hospitaal aan die Gautengse Gesondheidsdepartement oorgedra. Voertuie wat die hospitaal besoek, word dikwels blootgestel aan diefstal, vandalisme en skade weens die gebrek aan veilige, toegewysde parkeerplek. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie oordrag is ʼn […]
# City Power has cut off the electricity supply to the entire Riverpark area in Alexandra. This as the power utility’s crackdown on illegal electricity connections in Riverpark, which turned into a community protest as residents blocked the entrance of the Alexandra Service Delivery Centre earlier this week. City Power’s spokesperson, Isaac Mangena, says they […]
# The National Energy Regulator of South Africa’s approval of a curtailment framework is expected to unlock three-thousand-470 megawatts of much-needed grid capacity for wind energy projects in the Western and Eastern Cape. By allowing a controlled curtailment of up to ten-percent, the decision aims to ease congestion, support new renewable investments, and address past […]
# The Standard Bank Joy of Jazz has confirmed its three-day line-up. The star-studded roster includes Grammy-winning artist Esperanza Spalding, South African pianist Thandi Ntuli, Afro-pop sensation Tresor, and the acclaimed Ababhemu Quartet. Celebrating its 26th year, the festival will feature over 50 performers across four stages, with the aim to offer an unforgettable showcase […]
# City Power sê die heffing van 280-rand aan deeltitelhouers wat in sommige van sy openbare dokumente, insluitend die sakeplan en die tariefverslag verskyn, was ‘n administratiewe fout en sal nie ingestel word nie. Die bedrag was in voorstelle ingesluit wat tydens die openbare betrokkenheidsproses van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan voorgelê is en was net vir […]
# Die eThekwini-munisipaliteit het die metro se begroting van 70,9-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar aanvaar. Die begroting gee voorkeur aan die herstel van infrastruktuur en ekonomiese ontwikkeling. Burgemeester Cyril Xaba sê die aangepaste tariefverhogings is ʼn hoogtepunt in die begroting. Hy sê dit sluit in ʼn 12,72-persent verhoging in die elektrisiteitstarief volgens die Nasionale Energiereguleerder se […]