# Suid-Afrikaanse kuns het nog ‘n rekord laat spat toe Vladimir Tretchikoff se 1955-skildery, Lady from the Orient, op ‘n veiling in Johannesburg verkoop is. Die meesterstuk het bieërs met 89 vinnige aanbiedinge betower en plaaslik geskiedenis gemaak. Internasionaal het Marlene Dumas se 1997-skildery, Miss January, ook ‘n nuwe wêreldrekord vir ‘n lewende vroulike kunstenaar […]
# The City of Tshwane’s Group Financial Services will host an outreach programme in Region 1 to help residents resolve municipal account issues and improve service delivery. This initiative forms part of the metro’s commitment to accessible and responsive customer service. The sessions will cover billing enquiries, meter readings, indigent support, property rates, and payment […]
# Die Stad Tshwane versoek inwoners van Mamelodi en omliggende gebiede om dringend hul waterverbruik te beperk. Rand Water het gister met sy beplande onderhoudswerk aan sy infrastruktuur begin om die netwerk betroubaar en doeltreffend te laat werk. Die werk sal na verwagting Maandag klaar wees. Die woordvoerder van die metro, Selby Bokaba, sê die […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die herstel van die sentrale spoorlyn is ‘n belangrike mylpaal in die toekoms van die afwenteling van passasierspoorwegdienste na die metro. Die sentrale lyn is reeds vier jaar gesluit weens kabeldiefstal en vandalisme. Die heropening daarvan kom na uitgebreide herstelwerk aan stasies, substasies en oorhoofse trekkrag-elektrifiseringstelsels. Die […]
# Die hoofverdagte in die moord op die 30-jarige Olorato Mongale is vanoggend in KwaZulu-Natal deur die polisie doodgeskiet. Haar liggaam is Sondag in Lombardy-Wes in Johannesburg gevind. KZN se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê hulle het inligting ontvang dat een van die verdagtes by ʼn woonkompleks in Amanzimtoti skuil. Hy sê toe die beamptes daar aankom, […]
# South African art has broken yet another record with Vladimir Tretchikoff’s 1955 portrait Lady from the Orient selling for 31.9-million-rand at a Johannesburg auction. The masterpiece captivated bidders with 89 rapid bids, making local history. Internationally, Marlene Dumas’s 1997 painting Miss January also set a new world record for a living female artist, selling for 251.6-million-rand in New […]
# The City of Tshwane is urging residents of Mamelodi and surrounding areas to urgently reduce their water consumption. Yesterday, Rand Water started its planned maintenance of its infrastructure to improve the network’s reliability and efficiency. The maintenance work is expected to be completed on Monday. The metro’s spokesperson, Selby Bokaba, says the levels of the […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika se besluit om ‘n inkortingsraamwerk goed te keur, sal na verwagting drie-duisend-470 megawatt broodnodige netwerkkapasiteit vir windenergie-projekte in die Wes- en Oos-Kaap bring. Deur beheerde inkorting van tot tien-persent toe te laat, is die doel om opeenhoping te verlig, nuwe beleggings te ondersteun en vorige raamwerkbeperkings wat die goedkeur […]
# City Power het die kragtoevoer na die hele Riverpark-gebied in Alexandra afgesny. Dit is deel van die kragverskaffer se optrede teen onwettige elektrisiteitsverbindings in die gebied, wat vroeër die week tot ‘n opstand in die gelei het waarin gemeenskapslede die ingang na die Alexandra-diensleweringsentrum versper het. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle […]