# Die Noorse onderneming, Scatec ASA, het as deel van Suid-Afrika se groen energie-oorgang, voorkeurbieërstatus in die land verseker vir ‘n battery-energiebergingsprojek ter waarde van twee-miljard-rand. Die hernubare energie onderneming is as voorkeurbieër vir die Haru-battery-energiebergingsprojek aangewys, onder die derde bodvenster van die Onafhanklike Kragprodusente se verkrygingsprogram. Scatec sal in die 15-jaar-ooreenkoms bergingskapasiteit aan die […]
# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee in die Gautengse Wetgewer waarsku die publiek om versigtig te wees as hulle vreemdelinge op afspraak-toepassings ontmoet. Dit volg na ontvoerings en aanvalle in Maboneng ontbloot is tydens ‘n onverwagte toesigbesoek aan die Jeppe-polisiestasie in Johannesburg. Die slagoffers, insluitend LGBTQIA+-individue, word ingelok en dan beroof of aangerand. Die komitee-voorsitter, Bandile Masuku, het […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom ‘n toename in lugpassasiers, nadat die Kaapstadse Internasionale Lughawe byna een-miljoen aankomste in April aangeteken het. Meer as 700-duisend was binnelandse reisigers, terwyl internasionale aankomste met 17-persent jaar-op-jaar tot meer as 269- duisend gestyg het. George-lughawe het ‘n styging van 25-persent in passasiersverkeer ondervind. Noko Masipa van die […]
# Ten teens from Lamontville Swimming Academy in KwaZulu-Natal are making waves as they gear up for the 2025 Oceans 8 Charity Swim. Sponsored by the Balwin Foundation, these six boys and four girls are rewriting their community’s story through sport. Training hard and aiming high, they’ll compete at the two-day Durban’s Vetch’s Beach event […]
# Rand Water sê instandhoudingswerk gaan voort sonder groot ontwrigtings en dit sal, soos beplan, teen Maandag klaar wees. ‘n Woordvoerder, Makenosi Maroo, sê Rand Water het Donderdag begin met sy beplande instandhouding van infrastruktuur om hul netwerk se betroubaarheid en doeltreffendheid te verbeter en pompkapasiteit is verminder by die Eikenhof-, Palmiet-, Mapleton- en Zwartkopjes-stelsels. […]
# Olorato Mongale se ma, Keabetswe Mongale, sy is nie geraak deur die noodlottige skietvoorval waain haar dogter se beweerde moordenaar dood is nie. Die polisie het Philangenkosi Makhanya in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal doodgeskiet na hy na bewering op hulle losgebrand het. Die KZN-polisiekommisaris Nhlanhla Mkwanazi, het bevestig die ma van nog ‘n verdagte word ondervra […]
# The Gauteng Legislature’s Community Safety Committee is warning the public to be cautious when meeting strangers via dating apps. This follows kidnappings and attacks in Maboneng, revealed during a surprise oversight visit to Jeppe Police Station in Johannesburg. Victims, including LGBTQIA+ individuals, are lured and then robbed or assaulted. The committee’s chairperson Bandile Masuku […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn vir mensehandel en ontvoering van die sesjarige Joslin Smith. Die drie se name sal in die Kinderbeskermingsregister aangeteken word soos die Wes-Kaapse Hooggeregshof bepaal het. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die vonnisoplegging, […]
# The DA in the Western Cape welcomes a surge in air passenger numbers, as Cape Town International Airport recorded nearly one-million arrivals in April. Over 700-thousand were domestic travellers, while international arrivals jumped 17-percent year-on-year to over 269-thousand. George Airport also saw a 25-percent rise in traffic. The DA’s Noko Masipa credits Wesgro’s Air […]