# Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, doen ‘n beroep op die nasionale regering om fondse van die Gautengse Provinsiale regering te weerhou oor onbetaalde munisipale skuld. Brink sê in ‘n brief aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, frontlinie-dienste soos die Weskoppies-hospitaal staar skuldoptrede weens nie-betaling in die gesig. Hy sê […]
# The Freedom Front Plus says South Africa’s red meat industry is facing a crisis after foot-and-mouth disease was detected at a Karan Beef feedlot in Gauteng. The company has temporarily halted livestock purchases, disrupting supply chains nationwide. FF Plus’s Wynand Boshoff blames poor disease control and lack of government urgency, as over 300 cases […]
# DA Tshwane leader Cilliers Brink has urged the national government to withhold funds from the Gauteng Provincial Government over unpaid municipal debt. In his letter to Finance minister Enoch Godongwana, Brink says frontline services like Weskoppies Hospital have faced credit action due to non-payment. He says that the Gauteng government is failing, and ordinary […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het misluk om die toenemende ontvoerings in Gauteng te bekamp. Gauteng verteenwoordig tans 52,8-persent van die nasionale gevalle. Michael Sun van die DA sê Lesufi het nie sy beloftes nagekom nie en beskryf dit as leë beloftes. Sun sê kommer het toegeneem na die moord op […]
# ‘n Nuwe verslag van Greenpeace Africa onthul dat lugbesoedeling die dood van 42-duisend Suid-Afrikaners in 2023 veroorsaak het, insluitend meer as een-duisend-300 kinders jonger as vyf. Volgens Cynthia Moyo van Greenpeace kos fyn partikelbesoedeling, meestal van steenkoolnywerhede, die land meer as 960-miljard-rand. Die gebiede wat die ergste geraak word, is Gauteng, Mpumalanga en die […]
# Johannesburg Water sê aangesien Rand Water se Palmiet-instandhouding voltooi is, gaan hulle voort om tegniese maatreëls te implementeer om die herstel van geaffekteerde waterstelsels te ondersteun. Die woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die herstelproses is gister hervat, en Johannesburg Water het maatreëls, insluitend die gedeeltelike inperking en ook die afsluiting van pype, ingestel. Sy sê […]
# Drie studente is in hegtenis geneem in verband met beweerde openbare geweld, skade aan infrastruktuur en eiendom op die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus in die Oos-Kaap. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê daar is voortdurende studentebetogings by die universiteit oor die vrylating van ‘n moordverdagte op borgtog wat verbind word met die dood van […]
# Die I AM WATER-oseane-bewaringstigting is benoem vir die 2025 Earthshot-prys. Die stigting, wat minderbevoorregte jeug met die see verbind, het wêreldwye erkenning verwerf vir sy Ocean For All-inisiatief. Die stigter Hanli Prinsloo sê hierdie verbintenis transformeer gemeenskappe en meer as 48-duisend-900 jongmense het sedert 2019 baat gevind daarby. Die gesogte Earthshot-prys bied jaarliks 20-miljoen-rand […]
# The DA in Gauteng says premier Panyaza Lesufi has failed to curb skyrocketing kidnappings in Gauteng making up 52.8-percent of national cases. The DA’s Michael Sun says that Lesufi has failed to fulfill his promises terming them as hollow. Sun says concerns have mounted following the murder of Olorato Mongale and a businessman’s abduction […]