# President Cyril Ramaphosa het forensiese spanne geloof vir hulle spoedige optrede in die nadraai van die dodelike vloede in die Oos-Kaap. Hy het Mthatha besoek, waar minstens 78 mense dood is. Ramaphosa sê hy het bemoedigende verslae gekry dat vloedslagoffers met menswaardigheid hanteer en aan hulle gesinne terugbesorg is. Hy het ook die optrede […]
# President Cyril Ramaphosa says the deadly floods in the Eastern Cape are a clear sign of the growing impact of climate change. During his visit to Mthatha, he said floods during winter are unusual and show how climate change is disrupting weather patterns. Ramaphosa warned that extreme weather is now a reality in the […]
# President Cyril Ramaphosa has commended forensic teams for their swift response in the aftermath of deadly floods in the Eastern Cape. Speaking during a visit to Mthatha, where at least 78 people have died, Ramaphosa said he received encouraging reports about how the remains of flood victims were handled and returned to families in […]
# Die DA sê van die ondernemings in die Johannesburgse sakekern betaal meer as tien-duisend-rand per dag vir diesel om kragopwekkers in te span tydens voortdurende kragonderbrekings. Die party het tydens ‘n toesigbesoek bevind sekere ondernemings is byna twee weke sonder krag, wat bedrywighede beïnvloed en werksverliese kan veroorsaak. Die DA-lid, Tyrell Meyers, skryf dit […]
# Die finansiële hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-afdeling, Philani Lushaba, is in hegtenis geneem oor ‘n skandaal in 2022 toe ‘n sekswerker na bewering sy amptelike vuurwapen en skootrekenaar gesteel het. Twee ander senior Misdaadintelligensie-beamptes is aangekeer omdat hulle na bewering gehelp het om die voorval te verdoesel. Lushaba, wat homself vandag in Pretoria […]
# Athol Trollip van ActionSA, het die Appèlhof se beslissing wat die Nasionale Vervolgingsgesag toelaat om die Nulane Investments-bedrogsaak weer op die rol te plaas, verwelkom. Trollip sê dit maak die deur oop vir ernstige korrupsievervolgings vir die NVG om die publiek se vertroue te herwin. Hy sê daar moet ‘n hersiening van aanstellings van […]
# The Public Servants Association says a toxic political culture is to blame for the resignation of KwaZulu-Natal director-general Nonhlanhla Mkhize. The union claims Mkhize was threatened with violence after refusing to approve irregular appointments linked to a 100-million-rand youth fund. The PSA’s Mlungisi Ndlovu says the threats reportedly came from within the premier’s office […]
# Die taxi-raad SANTACO betreur die dood van leerders tydens die onlangse oorstromings in die Oos-Kaap. ‘n Twee-en-twintig-sitplek bus wat vir die vervoer van leerders gebruik is en aan ‘n SANTACO-lid behoort, is Dinsdag deur stormwater naby Mthatha weggespoel. Die raad het die provinsiale regering bedank vir voortgesette soek- en reddingsoperasies. Rebecca Phala van SANTACO […]
# The chief financial official of the policel’s Crime Intelligence Division, Philani Lushaba, has been arrested following a scandal involving a sex worker who allegedly stole his state firearm and laptop in 2022. Two other senior crime intelligence officers were arrested for allegedly assisting in covering the burglary. Lushaba, who surrendered in Pretoria today, also […]