# Twelve people, including five children, have been killed and over 60 others injured in a bus crash on the N1 between Trompsburg and Edenburg in the Free State. The driver of the bus and trailer, reportedly travelling to Zimbabwe, lost control and it overturned. The Road Traffic Management Corporation’s Simon Zwane urges motorists, particularly […]
# Die ANC in Ekurhuleni sê hy sal nie deur misdadigheid geïntimideer word of toelaat dat geweld sy demokratiese proses en organisatoriese eenheid ondermyn nie. Dit volg na ‘n skietery by die woning van raadslid Lucky Zikode in Katlehong, waartydens twee partylede beseer is. Die ANC het die voorval as ‘barbaars en lafhartig’ veroordeel. Die […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die metro se kapitale uitgawes van meer as 12,2-miljard-rand vir die 2025/2026-boekjaar is nie net ‘n rekord-infrastruktuurbelegging vir Kaapstad nie, maar ‘n Suid-Afrikaanse rekord vir ‘n stad in ‘n enkele jaar. Nagenoeg 75-persent van die metro se infrastruktuurbelegging hou ‘n regstreekse voordeel in vir laerinkomste-huishoudings. Hill-Lewis sê […]
# The ANC in Ekurhuleni says it will not be intimidated by criminality or allow violence to undermine its democratic process and organisational unity. This follows a shooting at the residence of Councillor Lucky Zikode in Katlehong, which left two party members injured. The ANC has condemned this incident, calling it ‘barbaric and cowardly’. The […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the metro’s capital expenditure tally of over 12.2-billion-rand for the 2025/2026 financial year is not only a record infrastructure investment for Cape Town, but a South African record for a city in a single year. Around 75-percent of the metro’s infrastructure investment directly benefits lower-income households. Hill-Lewis says […]
# Die Gautengse Taakspan oor Politieke Moorde het die EFF-lid, Aaron Makola wat in Bronkhorstspruit as vermis aangemeld is, gevind. Die 51-jarige Makola het op 10 Julie vermis geraak en sy voertuig is later verlate gevind. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die taakspan het die ondersoek oorgeneem nadat hulle met Makola se familie vergader […]
# Die Ekurhuleni-raad het die hoof van menslike hulpbronne, Linda Gasheka, die hoof van regsdienste, Kemi Behari, en Moloko Monyepao afgedank na bewerings van wangedrag. Gasheka en Behari is by die Madlanga-kommissie beskuldig dat hulle die geskorste hoof van die Ekurhuleni Metropolisiedepartement, Julius Mkhwanazi, beskerm het en salarisverhogings van 600-duisend-rand ontvang het. Monyepao is afgedank […]
# The Gauteng Political Killings Task Team has found the body of EFF member Aaron Makola, who was reported missing in Bronkhorstspruit. The 51-year-old went missing on 10 July and a day later his vehicle was found abandoned. National spokesperson, Athlenda Mathe, says the task team took over the investigation after meeting with Makola’s family […]
# Die Vryheidsfront Plus het ‘n klag by die Openbare Beskermer ingedien teen die speaker van die Tshwane Metroraad, Mncedi Ndzwanana. Dit volg op die DA se dringende hofaansoek rakende die skorsing van die stadsbestuurder, Johann Mettler. Dit volg na twee omstrede stemme wat daartoe gelei het dat Mettler voorlopig geskors is en die hoof […]