# Die DA gaan nuwe inligting oorhandig om die klagte te versterk wat hy voorheen teen Ekurhuleni se gewese stadsbestuurder, Imogen Mashazi, ingedien het. News24 het onthul dat sy in ʼn huis van 60-miljoen-rand in die Waterfall-landgoed woon wat voorheen aan die korrupsie-beskuldigde sakeman, Edwin Sodi, behoort het. Woordvoerder Khathutshelo Rasilingwane sê volgens die artikel […]
# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad moet erken hy het die afgelope agt jaar nie een bekostigbare huis in die middestad en omliggende gebied gelewer nie. Die Konstitusionele Hof het verlede week die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein in Seepunt omgekeer en die Wes-Kaap en die metro beveel om ʼn verslag in te dien oor […]
# Die Gautengse LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê ʼn aksieplan is ingestel om die kommerwekkende finansiële toestand van munisipaliteite te hanteer. Ses van die elf munisipaliteite het in die 2024/25-boekjaar ongekwalifiseerde ouditmenings met bevindings ontvang. In die boekjaar wat tans geëvalueer word, het Gautengse munisipaliteite altesaam 14,4-miljard-rand onregmatig bestee. Dunga sê die provinsiale regering […]
# Police are concerned about the unlawful use of blue lights. Criminal syndicates, commonly known as “blue light gangs”, have used them to impersonate law enforcers and rob, hijack and terrorise unsuspecting motorists. Two suspects were arrested in Centurion, Gauteng, for the illegal use of blue lights on a private vehicle this weekend. Police spokesperson, […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, ontken die DA se bewering dat haar departement versuim het op te tree teen amptenare wat by ʼn kwessie oor bus-subsidies betrek word. Die DA het kommer uitgespreek oor die uitreiking van bus-subsidies onder die Openbare Vervoer-bedryfstoelaag in die 2015-2016- en 2016-2017-boekjare. Die LUR se […]
# The DA will submit new information to strengthen the criminal case it previously opened against former Ekurhuleni city manager, Imogen Mashazi. An investigative piece by News24 revealed she resided in a 60-million-rand mansion in the Waterfall Equestrian Estate, previously owned by corruption-accused businessman Edwin Sodi. The DA’s Khathutshelo Rasilingwane says the report states the […]
# Gauteng Finance MEC, Nkululeko Dunga, says a plan of action has been established to address the worrying state of finances in the province’s municipalities. Six of the eleven municipalities received unqualified audit opinions with findings in the 2024/2025 financial year. For the year under review, Gauteng municipalities recorded a total of 14.4-billion-rand in irregular […]
# The GOOD Party says the City of Cape Town must admit that it has not delivered a single affordable home in the inner city and surrounding areas over the past eight years. Last week, the Constitutional Court reversed the sale of the Tafelberg School site in Sea Point and ordered the Western Cape and […]
# Die Wes-Kaapse regering sê hy het die gekoördineerde humanitêre repatriasie om buitelandse burgers te help wat vrywillig na hul geboortelande wou terugkeer, suksesvol voltooi. Die repatriasie het gevolg na omvattende verifiëring, registrasie en logistieke beplanning deur die Departement van Binnelandse Sake en sy ondersteunende vennote. Premier Alan Winde sê die tydelike geriewe wat vir […]